+54
Gastehuis in Karoo

Karoo Nights

  • Slaapplek vir 53 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • R58, Venterstad, 9798, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Karoo Nights is in die hartjie van die Karoo net 15 tot 20 km suid vanaf die Gariepdam en 55 km vanaf Colesberg geleë, en bied 'n bekoorlike, interessante rusplek op pad na die kus toe.

Akkommodasie is beskikbaar in 12 en suite-kamers of 3 ruim selfsorg-eenhede. Elke eenheid het 'n waaier, koffie- en teemaakgeriewe en 'n en suite-badkamer met stort en bad.

Die gastehuis het 'n gelisensieerde kroeg en pooltafel vir vermaak. Daar is 'n kaggel in die sitkamer en kroegarea wat gedurende die wintermaande gebruik kan word.

Buite is daar 'n onderdak-braaiplek en braaipakke is te koop. Daar is 'n regte ou plaasdam om in af te koel. Veilige onderdakparkeerplek is vir tot 12 mediumgrootte voertuie beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 245 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Dianne P
5.0
Very pleasant and comfortable. Very pleasant stay. Comfortable room with clean linen. The Karoo lamb offered for dinner was delicious a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Henry O
Saam met vriende
5.0
Can't wait to go back. Beautiful area. Awesome food.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Maria N
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike gasvryheid, eg Karoo, lieflike oornag plekkie! Wonderlike netjiese oornagverblyf. Eg Karoo. Die plaasdam en boerekos was tops. Gasvryheid u...
Sien meer
Des 2025
Merten J
Saam met lewensmaat
5.0
Stil, rustig met vriendelike diens. Baie lekker gebly. Ideale plek om te bly indien 'n mens die Gariep-omgewing wil verken. Baie vriendelike gasvrou. ...
Sien meer
Des 2025
Stuart Y
Saam met lewensmaat
4.8
Wonderful. Great overnight stay. Extremely clean. Hosts were very friendly and even agreed to bake a cake for my wife's birthday!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Katie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 245

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • R58, Venterstad, 9798, Oos-Kaap
  • Gaste dink Karoo Nights het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R58, Venterstad, 9798, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 53 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZxXzUq104r6JjqU5x7IXmovqXKqHIVwefU30gS7ZtGnRDgsNh8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 245 5 1 5 R58 Venterstad 9798 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -30.761132 25.53975
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang