Steytlerville Akkommodasie by Karoo Oasis | LekkeSlaap
+14

Karoo Oasis

6 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-straat 31, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Karoo Oasis bied verblyf in die middel van die dorpie Steytlerville in die Baviaanskloofwildernis. Dit het 'n gerieflike ligging in die hoofweg met maklike toegang tot winkels, eetplekke en toeristebesienswaardighede.

Die verblyf is 'n selfsorghuis met slaapplek vir 7 in 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Gaste het toegang tot gedeelde badkamers, 'n gastesitkamer met 'n kaggel, 'n gemeenskaplike selfsorgkombuis en 'n tuin met braaigeriewe.

Daar is ook 'n aparte dorpshuis met 2 slaapkamers en 'n en suite-badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die dubbelslaapkamer het 'n en suite-badkamer. Die dorpshuis het 'n aparte ingang en 'n ketel. Gaste wat langer as 2 nagte in die dorpshuis bly, het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en WiFi. Doendinge in die omgewing sluit bergfietsry en 4x4-roetes in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 6 resensies vir Karoo Oasis
Netheid
3.3/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Piet Retief-straat 31, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
  • Gaste dink Karoo Oasis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-straat 31, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAL2YvlOUYCtKBmm3Hc9EBr6kX8Gwp4D5ZrN2Tit6q7u9nQHNJgb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 4 31 Piet Retief Street Steytlerville 6250 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.327635037592 24.344544410705
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za