Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Pandok

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Petrus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Like coming home. I wish I knew why, but Bethulie lives in my heart. I truly love coming here and have done so often. And coming to Karoo Pondok is like coming home. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rus vir jou siel. Ons 4 dae kuier was fantasties. Linda is the best. Ons wil gou weer kom. Puik dankie Linda.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdalena K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Dit was heerlik. Ons het heerlik gebly, en Louis was 'n ongelooflik hulpvaardige gasheer. As mens met honde reis, sal ek definitief Karoo Pandok aanbeveel. Die area was goed omhein, met baie plek vir ons honde om hulle bene te rek en veilig rond te harloop. Vir 'n "pet-friendly destination" sal ek dit definitief aanbeveel. Die kamers is baie skoon, goeie linne en lekker matrasse. Alles wat mens nodig het in 'n rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Mooi tuin, lekker swembad, en rustige omgewing. Het heerlik by Die Ou Kar geëet. Baie lekker gebly. DStv sou dit vervolmaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis & Linda
Karoo Pandok
Dankie Johanna vir jou mooi terugvoer. Ons kyk daarna om DSTV te installeer en neem jou voorstel ter harte. Mooi en geseënde nuwe jaar vir jou. Karoo groete, Zelda

Marieta V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Gasvry, rustig en gerieflik. Ons is hartlik en vriendelik ontvang deur Zelda by Karoo Pandok en het baie lekker gebly na 'n lang dag op die pad. Ons kamer was netjies, met alles wat nodig was vir 'n goeie nagrus. Ons het die stilte en plaasatmosfeer geniet, veilig gevoel en kon heerlik gaan stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis & Linda
Karoo Pandok
Dankie Marieta vir die positiewe terugvoer. Dis altyd lekker om gaste soos julle te kan akkomodeer. Ek sien uit daarna om julle in die toekoms weer by ons te verwelkom. Geseënde nuwe jaar vir julle. Karoo groete, Zelda

Gerda J
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Gerieflik, huislik. Die kamer is baie gerieflik, aircon, elektriese kombers, warm stort. Linda is so gewillig om te help. Heerlike ontbyt. Oulike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sam P
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2024

Rustig. Vriendelike diens. Skoon, netjies, mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nina W
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

The host Zelda was friendly and the accommodation was perfect for an N1 stopover. The host Zelda was friendly and the accommodation was perfect for a stopover off the N1. We would stay there again if we travel on the N1 again by road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis & Linda
Karoo Pandok
Thank you, Nina, for your positive feedback. We always strive to be your perfect host and look forward to your next stopover.

Alex B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Heel goed, baie goeie waarde vir geld. Linda het ons baie vriendelik ontvang. Sy verdien 'n kompliment. Bethulie was baie koud, maar die kaggel het die verblyf lekker warm gemaak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

De Wet H
1 nag
5.0
Mrt 2023

Lekker plek, en lekker ervaring. Dit was 'n heerlike kuier met uitstekende diens en vriendelike ontvangs deur Louise. Die braaipakke vir aandete en haar ontbyt was puik, en die slaapplek silwerskoon en voldoende. Ek kan Karoo Pandok beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Louis & Linda Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 167

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R799
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oosstraat 9, Bethulie, 9992, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAy0xQWk1d8a3NYgFRMler6IDVMPJkYmEPJ0YL5YLvXfyMnUSJbE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R799 per nag (plek vir 2) 87 5 1 5 9 East Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.493826823092 25.983194410801

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang