Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Ridge Eco-lodge

Wildsplaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
River Lodge
Selfsorg
Mountain Lodge
Selfsorg
Huisreëls

Die verblyf is troeteldiervriendelik, maar eienaars moet asb. 'n ogie oor hulle honde hou wanneer hulle gaan stap.
'n Ekstra fooi van R200 word per troeteldier gehef.
Die verblyf lei na die veld en daar is nie 'n omheinde area nie. Daar is bobbejaantroppe wat moontlik gevaarlik vir honde kan wees.
Let asb. op dat daar 'n grondpad van 45 km na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die grondpad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karoo Ridge Eco-lodge, Karoo Ridge-bewarea, 58 km vanaf Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlZTA2MTA0LWMyZTQtNDhlMi04MjE4LTAxNmI0NTMyMzRiMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Karoo Ridge Eco-lodge Karoo Ridge Conservancy 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.247916666667 25.44075
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem