Karoo Stilte
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Christi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Nic B - Mrt 2024
Algehele gradering
Die huisie is pragtig gerestoureer en alles is nuut, skoon en werkend.
Ben K - Mrt 2024
Algehele gradering
Een nag oorgeslaap oppad na ons bestemming.
Maxie B - Des 2023
Algehele gradering
Uiters smaakvolle, gerieflike, vyfster akkommodasie!
Leon P - Des 2023
Algehele gradering
Nice
Chantell D - Des 2023
Algehele gradering
Die eenheid het alles wat jy nodig het vir of oornag of paar dae se verblyf.
Heidi M - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was die mooiste plekkie waar ek en my gesin kon rus en ontspan.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Cradockstraat 53, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom