Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Stilte

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Christi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Karoo Stilte
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Nic B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nic B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die huisie is pragtig gerestoureer en alles is nuut, skoon en werkend.

Pragtig en nuut ingerig met splinternuwe breekware.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ben K
Saam met vriende

Een nag oorgeslaap oppad na ons bestemming.

Die huis is baie goed toegerus, baie ruim, netjies en skoon gewees met ons besoek. Instruksies en ander reëlings t.o.v. die verblyf is baie duidelik en volledig vooraf gekommunikeer sonder dat iemand teenwoordig was met ons aankoms. Sal die verblyf enige tyd aanbeveel vir verblyf in Graaff-Reinet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maxie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxie B

Uiters smaakvolle, gerieflike, vyfster akkommodasie!

Ons het heerlik gebly, wens ons kon langer bly. Die akkommodasie bied baie meer as wat 'n mens verwag het. Dit is uiters smaakvol toegerus, ruim en 'n heerlike uitspanplek na 'n lang reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Leon P
Gesin met klein kinders

Nice

Dit was heel aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantell D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell D
Gesin met klein kinders

Die eenheid het alles wat jy nodig het vir of oornag of paar dae se verblyf.

Baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die mooiste plekkie waar ek en my gesin kon rus en ontspan.

Die plekkie was netjies en skoon. As jy binnekom, ruik en lyk dit pragtig! Christi was baie behulpsaam en uiters vriendelik. Ek, my man en kinders het baie geniet van ons tyd daar. Sal definitief weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Cradockstraat 53, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20113859aee46158bddcb159510709b478cb406c5a9d4a118f5085a22482985ca0e7040585b590ce722c3e9db4dbee8aa7bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 53 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -32.249742117982 24.530978001915
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem