+22
Selfsorg in Kaapse Roete 62

Karoo Stone House

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Helette D
Kort verblyf
2.8
Jan 2026

Dit was stil en rustig, heerlik gebraai en gekuier. Die selfoonsein op die R62 is sleg. Aangesien daar nie ’n naambord by die hek is nie, stuur ’n foto van die wawiel sowel as die pin location aan gaste. Meld dat die 7 km-pad van die hek na die akkommodasie ongeveer 30 minute gaan neem en dat ’n mens nêrens kan heen ry sonder dat die opsigter die hekke moet oopsluit nie. Dit is baie warm – die “swembad” bied egter geen verligting van die hitte indien daar nie ’n afdak/sambreel is nie. Baie items kan onderhou/verwyder word sonder enige uitgawes. Dateer die brosjure wat via WhatsApp ontvang word op met die inligting in die huis en op die webtuiste. Betaal ’n mens vir die eiers of nie? Die ysmaker is baie welkom in plaas van ysbakkies in die vrieskas, maar as daar nie ys gereed is in die ysmaker nie, sal ysbakkies baie beter werk ná die 30 minute se rit.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Geraldine K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Breath taking. First of all, we would like to thank Wann and his beautiful family for making our stay one we will never forget. They were so welcoming from the time we arrived until we left. The place is so beautiful. Magnificent mountain views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charne D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Asemrowend en fantasies. Karoo stone house is asemrowend, alles was perfek. Dit is die perfekte wegbreek vir persone wat weg wil breek van die stad se gewoel. Wann en sy vrou is so hulpvaardig en vriendelik. Hulle het ons wegbreek nog meer aangenaam gemaak. Die beste kliëntediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yuseriq G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Stay with family, beautiful picturesque, efficient living. Space of plenty. Amazing with best host services.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lyneve Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Ockerts Kraal Farm, Plathuis, 6655, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f95c86185909879313ac955823cf57a3440c54346cde9f8ac30f116b4757bceb6984e50c4bb10977a86d15f6230fcadc051?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Ockerts Kraal Farm Plathuis 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.658865 21.070653
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang