Karoo Vine Cottages
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Mariëtte Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 292
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
Bertie N - Apr 2024
Algehele gradering
Maklik tuis en veilig.
Sarie V - Apr 2024
Algehele gradering
Sal dit verseker aanbeveel.
Kobus N - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Lindzey D - Apr 2024
Algehele gradering
Amazing.
Yolandi N - Apr 2024
Algehele gradering
Mooi en netjies.
Nico G - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflike en netjiese oornagplek.
Erleen W - Apr 2024
Algehele gradering
Everything we hoped for and more!
Sandy S - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig, stil en veilig.
Deon N - Mrt 2024
Algehele gradering
Billike, veilige, stil en gerieflike oornag verblyf.
Sonja B - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik, veilig en gemaklik!
Alice V - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfek, wens ons kon langer bly. Sal weer hier bly.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Polla D - Mrt 2024
Algehele gradering
Teen die prys kan die fasiliteite op 'n hoër waarde wees.
Giep V - Mrt 2024
Algehele gradering
Goedkoop maar deftig!
Lee-anne J - Mrt 2024
Algehele gradering
Good overnight stay.
Annelie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Tuis. Gemaklik. Skoon.
Johann V - Mrt 2024
Algehele gradering
Great plek om te oornag!
Geanitha K - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker!
Mariechen B - Mrt 2024
Algehele gradering
Was 'n lekker blyplekkie om te oornag.
Reta L - Mrt 2024
Algehele gradering
Lieflike verblyf.
Jacobus O - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het die Karoo verken.
Charmaine D - Mrt 2024
Algehele gradering
Clean, neat, friendly, safe.
Jacques P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon en als werk. Die eienaars maak rerig moeite vir 'n lekke bly!
Willie R - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Deonita O - Feb 2024
Algehele gradering
Netjiese en heerlike oornagverblyf gehad.
Marnene V - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Deon H - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Benniel B - Feb 2024
Algehele gradering
Was goed en sal weer daar bly.
Philip M - Feb 2024
Algehele gradering
Lovely.
Sarie A - Feb 2024
Algehele gradering
Idiaal plek om te bly.
Neels M - Feb 2024
Algehele gradering
Wonderlik en lekker.
Martin J - Feb 2024
Algehele gradering
Nice clean safe wonderful place! Good hosts!
Gawie B - Feb 2024
Algehele gradering
Sal beslis weer van Karoo Vine gebruik maak.
Lizette K - Feb 2024
Algehele gradering
Sal definitief die plek aanbeveel.
Salome S - Feb 2024
Algehele gradering
Het net oornag.
Tessa S - Feb 2024
Algehele gradering
Veilig, netjies en pragtig.
Renier J - Jan 2024
Algehele gradering
'n Moet as jy deur die Graaff-Reinet omgewing ry en moet oorslaap.
Joe W - Jan 2024
Algehele gradering
Secure, quiet and very pleasant.
Lees meerDerek V - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome. Satisfying.
Sam R - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome and safe place to stay. Highly recommended.
Dirkie-marie L - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige en smaakvol gemeubileerde kothuis om in te oornag.
Lees meerVeet S - Jan 2024
Algehele gradering
Comfortable, central and clean. Decorated and kitted out nicely.
Mariana B - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike stoepie om op te kuier.
Ettiene S - Jan 2024
Algehele gradering
Alles was baie netjies en skoon, ek sal vir seker weer daar bly.
Gerhardus V - Jan 2024
Algehele gradering
Baie rustig en het goed gerus.
Alan F - Jan 2024
Algehele gradering
Can recommend this for an overnight stay.
Ronel B - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige area, toeganklik en akkommodasie was puik.
Sally B - Jan 2024
Algehele gradering
Value for money and a well kitted out little kitchenette.
Wendy W - Jan 2024
Algehele gradering
Very pleasant. Thank you for no load shedding.
Jolandé S - Jan 2024
Algehele gradering
Mooi, goed toegeruste verblyf.
Lizahn D - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het oornag oppad terug huis toe en dis definitief goeie waarde vir geld.
Stefan L - Jan 2024
Algehele gradering
Baie ontspannend.
Ria V - Jan 2024
Algehele gradering
Die kamer is gerieflik en skoon en netjies. Dit bied alles wat mens nodig het.
Jovan J - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtig.
Paul L - Jan 2024
Algehele gradering
Baie baie lekker.
Elize P - Jan 2024
Algehele gradering
Dankie vir goeie ontvangs en netjiese kamers.
Suzette G - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker gerus.
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Nellien S - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik en baie mooi.
Heleen V - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker oornagfasiliteit.
Dolene R - Des 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en geslaap by Karoo Vine Cottage.
Bennie G - Des 2023
Algehele gradering
Soos bo.
Derick V - Des 2023
Algehele gradering
Behalwe bogenoemde was die verblyf 5/10.
Lees meerCharrise W - Des 2023
Algehele gradering
Clean, neat and has its own lockable car & trailer store.
Alma E - Des 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly by Karoo Vine Cottages, dankie!
Richard L - Des 2023
Algehele gradering
Great.
Adri R - Des 2023
Algehele gradering
Unique, tidy, comfortable.
Anneke H - Des 2023
Algehele gradering
Perfekte oorstop oppad see toe. Veilige parkering. Dankie!
Bijanca B - Des 2023
Algehele gradering
Loved it.
Edwin D - Des 2023
Algehele gradering
Rustige omgewing en goed gerus.
Niël B - Des 2023
Algehele gradering
Goeie waarde.
Wayne E - Des 2023
Algehele gradering
Alles was gerieflik dankie.
Lizel V - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Willem E - Des 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Louis H - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, sentraal.
Tanya B - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Wally T - Des 2023
Algehele gradering
Was aangenaam en rustig.
Annette V - Des 2023
Algehele gradering
Ons het Karoo Vine cottages en Graaff Reinet baie geniet.
Mariana P - Des 2023
Algehele gradering
Rustig.
Ferdi V - Des 2023
Algehele gradering
Hou baie van die woonstel met sy ligging en rustige atmosfeer.
Gert V - Des 2023
Algehele gradering
Soos hierna.
Estelle F - Nov 2023
Algehele gradering
Op die drumpel van die Vallei.
Theresa C - Nov 2023
Algehele gradering
Sal definitief in die toekoms weer bespreek as ek in Graaff-Reinet is.
Ansune V - Nov 2023
Algehele gradering
Lieflike tyd daar gehad.
Helena G - Nov 2023
Algehele gradering
Omgewing is rustig en veilig.
Sekkie V - Nov 2023
Algehele gradering
Goeie kommunikasie met gaste. Goed toegerus. Smaakvol versier.
Ilana B - Nov 2023
Algehele gradering
Loved everything about Karoo Vine Cottages.
Lees meerElisma O - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Odette F - Nov 2023
Algehele gradering
Gegaan vir sport.
Ferdie V - Okt 2023
Algehele gradering
Puik.
Suretha P - Okt 2023
Algehele gradering
Stil, vreedsame atmosfeer.
Andre V - Okt 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Hennie F - Okt 2023
Algehele gradering
Perfekte oornagplek in Graaff-Reinet.
Louis N - Okt 2023
Algehele gradering
Alles is daar wat benodig word vir oorslaap.
Larissa E - Okt 2023
Algehele gradering
Gemaklik, netjies.
Christine H - Okt 2023
Algehele gradering
Knus en gesellig.
Tina D - Okt 2023
Algehele gradering
Quiet location.
Joey G - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was aanvaarbaar en rustig.
Martin M - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Suedene H - Okt 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Dustin M - Okt 2023
Algehele gradering
Neat, quiet, quaint.
Sias O - Okt 2023
Algehele gradering
Netjies en area baie stil. Aangenaam om oor te bly.
Laurika O - Okt 2023
Algehele gradering
Highly recommend. Loved our overnight stay.
Elsabé V - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig en vredevol.
Elbe W - Sep 2023
Algehele gradering
Perfek vir oorslaap op pad Tuintoete toe.
Ian J - Sep 2023
Algehele gradering
Most practical and homely.
Pieter L - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was die beste verblyf in jare gewees.
Francois L - Sep 2023
Algehele gradering
Gemaklik. Bevredigend.
Pieter S - Sep 2023
Algehele gradering
Altyd lekker in Graaff-Reinet.
Ina S - Sep 2023
Algehele gradering
Netjies.
Kim H - Sep 2023
Algehele gradering
Baie mooi, skoon en gerieflik. Sentraal en veilig.
An-ri F - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Giep V - Sep 2023
Algehele gradering
Ek het baie lekker oornag by Karoo Vine Cottages.
Hennie B - Sep 2023
Algehele gradering
Mooi uitsig en netjies.
Charlotte G - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlike oornag gehad.
Katrien V - Sep 2023
Algehele gradering
Relax in comfort.
Waldo K - Sep 2023
Algehele gradering
Ons het gerieflik en lekker oornag.
Freddie L - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly by Karoo Vine Cottages.
Piet H - Sep 2023
Algehele gradering
Cosy.
Nico P - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker rus.
Suzette O - Sep 2023
Algehele gradering
Hemels en anders. So pragtig skoon.
Janine V - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was baie skoon en veilig.
Theo V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie mooi skoon en gerieflik.
Carel S - Sep 2023
Algehele gradering
Was 100%.
Suna C - Aug 2023
Algehele gradering
Die Cottage is sentraal geleë, maar tog ook af van die straat.
Louise L - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Liz L - Aug 2023
Algehele gradering
Net oorgeslaap op pad Kaap toe.
Jamie L - Aug 2023
Algehele gradering
Simple checkin. Beautiful old house in a safe part of town.
Rory R - Aug 2023
Algehele gradering
Really loved staying here, great attention to detail.
Teresa C - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige plek, netjies en sentraal.
Liezl V - Aug 2023
Algehele gradering
Toe ons instap het dit pure bederf geskreeu, alles baie smaakvol en pragtig.
Mariette B - Aug 2023
Algehele gradering
5 uit 5!
Lees meerDorothy F - Aug 2023
Algehele gradering
Central, clean and comfortable.
Elsabe W - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Het baie veilig gevoel.
Gavin A - Aug 2023
Algehele gradering
Great — friendly hosts.
Hans Joerg D - Aug 2023
Algehele gradering
Cold and no heater or electric blankets.
Anneli O - Aug 2023
Algehele gradering
Gemaklik.
Clinton L - Jul 2023
Algehele gradering
Het dit baie geniet, was naby my besteming vir rede vir my oorbly te Graaff Reinet.
Nicklaas A - Jul 2023
Algehele gradering
Teleurstellende kuier.
Lees meerHelena G - Jul 2023
Algehele gradering
Voldoen aan al ons behoeftes vir 'n oorslaap.
Henning J - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik. Baie gerieflik.
Colin H - Jul 2023
Algehele gradering
Regtig goeie waarde vir geld.
Elna V - Jul 2023
Algehele gradering
Was baie leke.
Liezel J - Jul 2023
Algehele gradering
Perfekte oornagstop.
Rachelle P - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker verblyf, netjies en skoon.
Nicky B - Jul 2023
Algehele gradering
Excellent overnight stay.
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
D L - Jul 2023
Algehele gradering
As a married couple we would prefer a double bed and not two single beds. If I am not mistaken, I did select the room with the double bed.
Michelle F - Jul 2023
Algehele gradering
A lot of attention to detail, great value for money and will recommend it to others.
Retha S - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige, praktiese plek.
Eddie En Marinda P - Jun 2023
Algehele gradering
Netjies en veilig.
Marthie D - Jun 2023
Algehele gradering
Ons het 'n baie goed toegeruste wooneeneid gekry met die mooiste dekor en baie vriendelike gasvrou. Ons gaan beslis weer daar oornag.
Saartjie A - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik oornag in 'n netjiese blyplek in 'n rustige omgewing naby alle besienswaardighede.
Jacobus D - Jun 2023
Algehele gradering
Skoon, veilig, stil.
Willie T - Jun 2023
Algehele gradering
Net een woord! Uitstekend.
Nico P - Jun 2023
Algehele gradering
Rus en vrede!
Pieter S - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker tuis.
Marita S - Jun 2023
Algehele gradering
'n Pragtige wooneenheid in 'n pragtige dorp!
Ben S - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker gebly, goeie oornagplek.
Bessie P - Jun 2023
Algehele gradering
Perfekte oornagplek.
Petrus E - Jun 2023
Algehele gradering
Slegs ge-oornag op pad Hartenbos toe.
Johan Z - Jun 2023
Algehele gradering
Goedkoop verblyf.
Anita S - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Marc C - Mei 2023
Algehele gradering
GRAT AND CENTRAL.
Lynn D - Mei 2023
Algehele gradering
Extremely impressed. Lorraine welcomed us.
Joey G - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlike oase na 'n lang reis. Kon lekker rus.
Lizelle J - Mei 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Anita G - Mei 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Robert M - Mei 2023
Algehele gradering
Great.
Dudley V - Mei 2023
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Petra R - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was ideaal vir ons 2 met ons oornag-pitstop. Maklik toeganklik wat inklok aanbetref en so ook die uitklok. Veilig geleë in 'n stil straat, maar tog naby genoeg vir vinnig inglip winkel toe of 'n lekker uiteet.
Linda H - Mei 2023
Algehele gradering
Overnight trip to Oudtshoorn.
Elize R - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker rustig en genotvol.
Gary B - Mei 2023
Algehele gradering
Comfortable.
Magriet B - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was werklik baie goed.
Jacob V - Apr 2023
Algehele gradering
Alles wat jy wil he vir 'n oornag in die Karoo!
Nicolene V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker en mooi en skoon.
James C - Apr 2023
Algehele gradering
Not too bad.
Annelise L - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig.
Edian V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Eileen N - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies, waarde vir geld.
Bessie P - Apr 2023
Algehele gradering
Perfekte oornagplek.
Francois L - Apr 2023
Algehele gradering
Oulike oornagplek.
Jana V - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en veilig.
Marisan V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie mooi skoon en netjies.
Rose T - Apr 2023
Algehele gradering
Was a very good overnight for our trip.
Tracy T - Apr 2023
Algehele gradering
Beautifully styled, well equipped room.
Sonja V - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Wouter B - Apr 2023
Algehele gradering
Perfekte oornagslaapplek.
Thozamile Y - Apr 2023
Algehele gradering
Parking was bit difficult as space too limited.
Ben S - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Erica B - Apr 2023
Algehele gradering
Een aand oorgeslaap.
Kobie S - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies en ruim. Met voorsiening vir load shedding.
Dinti D - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige cottage, smaakvol en huislik ingerig. Ons het heerlik oornag en lekker gerus.
Samantha C - Apr 2023
Algehele gradering
Almost perfect stay, if it weren't for that bad soundproofing.
Lees meerMarjone V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker huisie as jy van vakansie afkom en moeg gery is.
Elsabé V - Mrt 2023
Algehele gradering
Koel, vars en uiters netjiese tuiste in die Karoo!
Janine M - Mrt 2023
Algehele gradering
Water af as daar nie krag is.
Karoo Vine Cottages se terugvoer
Hi Janine, dankie vir die terugvoer. Daar is wel water as die krag af is by die eenhede, die skakelaartjie by die drukpomp wat die water beheer was net per abuis toegedraai. Dit werk wel weer reg. Jammer vir enige ongerief veroorsaak.
Freude B - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige oornagverblyf.
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Paula S - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit is wonderlike oornagverblyf.
Marinda V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Lianca C - Mrt 2023
Algehele gradering
Skoon en gemaklik.
Mike V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam, keurig en netjies. Beveel die verblyf met 'n goeie hart aan.
Andre V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Debra R - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik oornag in die gerieflike plekkie.
Caria F - Mrt 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld!
Letsia S - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Magdalena W - Mrt 2023
Algehele gradering
Alles was netjies en gerieflik ingerig.
Deon B - Mrt 2023
Algehele gradering
Slegs oorgelaa, maar het voldoen aan behoeftes.
Christin H - Mrt 2023
Algehele gradering
Stayed in the beautiful stonewall cottage which is a quiet and very cute little cottage.
Charlene M - Mrt 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, alles wat jy nodig het, is daar.
Linda F - Feb 2023
Algehele gradering
Rustige omgewing en pragtige uitsig op die berge.
Candice K - Feb 2023
Algehele gradering
Lovely overnight stop.
Margaret O - Feb 2023
Algehele gradering
Gerieflik skoon netjies. Alles wat nodig is.
Alacia T - Feb 2023
Algehele gradering
Ware juweel van die Karoo.
Andre D - Feb 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Kotie V - Feb 2023
Algehele gradering
Stunning cottage.
Odette F - Feb 2023
Algehele gradering
Naweek van krieket wat uitgereën het.
Morne M - Feb 2023
Algehele gradering
Netjies, georganiseerd en baie vriendlike diens.
Martie J - Feb 2023
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Lize S - Feb 2023
Algehele gradering
Die eenheid is keurig, smaakvol en huislik gemeubileer. Dit is vars, skoon en netjies.
Rijk V - Feb 2023
Algehele gradering
Het bietjie gesukkel om plekkie te kry.
Monica S - Feb 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs gekry. Plekkie was baie skoon en netjies.
Nicolene N - Feb 2023
Algehele gradering
Die slaapplek self was baie netjies en sal vir seker weer aanbeveel word.
Jan F - Jan 2023
Algehele gradering
Skoon, goed toegerus en ideaal geleë.
Marius B - Jan 2023
Algehele gradering
Kort, maar aangenaam.
John K - Jan 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en rustig.
Connie M - Jan 2023
Algehele gradering
Baie mooi huisie. Alles het gewerk soos belowe.
Elsa H - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtig, netjies en skoon.
Ashleigh W - Jan 2023
Algehele gradering
The best stay I have ever had in Graaff Reinet.
Jacob C - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige kultuur-historiese gebou.
Marinda V - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige plekkie met al die nodige benodigdhede vir oornagverblyf.
Wendy W - Jan 2023
Algehele gradering
Short and sweet. Met our needs.
Rene B - Jan 2023
Algehele gradering
Baie netjiese, skoon plekkie.
Minette B - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Lizemari M - Jan 2023
Algehele gradering
Wish we could stay longer!
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Frank M - Jan 2023
Algehele gradering
Secure, very clean, tastefully decorated accommodation.
Thabo L - Jan 2023
Algehele gradering
Nice.
Ebelie M - Jan 2023
Algehele gradering
Gawe opset by Karoo Vine Cottages.
Gert Nico J - Jan 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en mooi.
Koos B - Jan 2023
Algehele gradering
Baie veilig en netjies.
Enrico G - Jan 2023
Algehele gradering
Staying there is worth every penny. Definitely going back again.
Liese P - Jan 2023
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het!
Sarel J - Des 2022
Algehele gradering
Sal beslis weer daar oornag.
Lisa H - Des 2022
Algehele gradering
Cosy and conveniently located stay.
Lees meerAnabel V - Des 2022
Algehele gradering
Tidy and comfortable.
Esté J - Des 2022
Algehele gradering
Puik
Janes B - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik lekker geslaap.
Isabel D - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige rustige plekkie, hoogs aanbeveel!
Larry K - Des 2022
Algehele gradering
Perfect stop over.
Jeanine J - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige, gerieflike en skoon blyplek.
Marietjie V - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflike oornagverblyf.
Bianca S - Des 2022
Algehele gradering
Lekker plekkie, baie gasvryheid en netjies.
Harry R - Des 2022
Algehele gradering
Ek sal aanbeveel.
Lees meerKaroo Vine Cottages se terugvoer
Middag Harry! Ek is jammer dat jy gesukkel het om die eenheid te kry.
Die adres van die vooraansig van die eiendom is egter korrek soos gelys. Twee van die eenhede word wel deur 'n ander ingang betree, dis om dié rede dat ek vir elke gas n WhatsApp boodskap met aanwysings en inklokreelings die oggend van hul bespreking aanstuur.
Ek is ook ten alle tyd op my foon beskikbaar indien iemand aanwysings benodig en help graag.
Jammer vir enige ongerief wat jy verduur het.
Pienkie L - Des 2022
Algehele gradering
Baie oulike oornagplek.
Sandra P - Des 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike, stil en veilige oorslaap op pad see toe.
Yolandi M - Des 2022
Algehele gradering
Gemaklik.
Elbe W - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Marina K - Des 2022
Algehele gradering
Mooi, netjiese en gerieflike verblyf. Sal definitief aanbeveel.
Willie P - Des 2022
Algehele gradering
Ons het oor die algemeen lekker gebly.
Eugene M - Des 2022
Algehele gradering
Ideale oornag vanaf Pretoria na Hartenbos.
Shayne T - Nov 2022
Algehele gradering
Beautiful cottage with great amenities. Mariette is a good host.
Wou-mari D - Nov 2022
Algehele gradering
Welgeluksalig in 'n pragtige eenheid!
Loedie W - Nov 2022
Algehele gradering
Rustig en baie stilte.
Johan V - Nov 2022
Algehele gradering
Gerieflik, veilig en voldoende.
Ute F - Nov 2022
Algehele gradering
Would definitely stay there again.
Henriette Z - Nov 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Henry B - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker dankie.
Christa D - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker geslaap dankie.
Peet B - Nov 2022
Algehele gradering
Skoon, rustige verblyf vir die vermoeide reisiger.
Elsa N - Nov 2022
Algehele gradering
Baie netjies met pragtige dekor.
Kristen V - Nov 2022
Algehele gradering
Awesome.
Talana G - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker oornagverblyf.
Jan M - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige plek!
Tertia H - Okt 2022
Algehele gradering
Pleasant.
Kobus S - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker.
Abraham D - Okt 2022
Algehele gradering
Stil en rustig.
Lynn D - Okt 2022
Algehele gradering
Loved the unit, owners were super friendly and helpful. Will definitely go back again.
Ilse V - Okt 2022
Algehele gradering
Loved the stay.
Emce E - Okt 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Leon N - Okt 2022
Algehele gradering
Dankie dat eienaar behulpsaam beleefd en vriendelik was.
Mikayla B - Okt 2022
Algehele gradering
Mooi en netjies. Net nie warm water gehad nie maar daar was probleme met loadshedding en die waterpompe.
Sieg S - Okt 2022
Algehele gradering
Was regtig mooi skoon en veilig.
Howard C - Okt 2022
Algehele gradering
Great location, good accomodation, clean. Just perfect for our needs.
Renier A - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik en rustige area.
Nico T - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker gerus. Gasvrye mense by wie ons gebly het. Dankie.
Johan O - Sep 2022
Algehele gradering
Ons het net oornag. Laat aangekom en vroeg vertrek.
Jaco R - Sep 2022
Algehele gradering
Slegs oornag, baie gerieflik.
Nicky M - Sep 2022
Algehele gradering
Lovely.
Jan J - Sep 2022
Algehele gradering
Kort, maar die moeite werd, goeie waarde vir geld.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cradock-straat 126, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom