Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Vine Cottages

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cradock-straat 126, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Karoo Vine Cottages is ten volle sonkrag-aangedrewe en bied veilige selfsorgverblyf in die rustige en geskiedkundige dorpie Graaff-Reinet in die Oos-Kaap. Gaste kan kies tussen 3 verblyfopsies, elk met sy eie privaat ingang en unieke ontwerp.

Die Karoo Vine-kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en die Karoo-kothuis en Stonewall-kothuis bied elk slaapplek aan 2 gaste. Elke kothuis, behalwe die Stonewall-kothuis, het 'n dubbelbed. Stonewall-kothuis het 2 enkelbeddens. Al die kothuise het badkamers met storte, maar Karoo Vine-kothuis het ook 'n bad. Die kothuise het elk dakwaaiers vir warm dae en nagte sowel as verwarmers vir koue weer. Elke kothuis het 'n platskerm-TV met Amazon Prime of Netflix. WiFi is beskikbaar in al die kamers.

Gaste het toegang tot 'n aparte ingang en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die kothuise is naby plaaslike winkels en restaurante.

Dié eiendom gebruik sonkrag.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 291 resensies vir Karoo Vine Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mariëtte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 291

Jaar gelys 8

Ligging

  • Cradock-straat 126, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Karoo Vine Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cradock-straat 126, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd327d04e892d3b8e4bac951c5a2e07e2a6a5beef99963e2197a2f8a5a6104c20865753f96cbc61d302ec9e30dea2756e09df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 291 5 1 5 126 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.2546381 24.5325008
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem