- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - R323, Karos Avontuurplaas, Geelwal, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Karos Avontuurplaas is 'n prentjiemooi kampbestemming ongeveer 25 km vanaf Laingsburg wat 'n unieke ervaring in die hartjie van die Karoo bied. Die plaas is tussen die Klein Swartberge en die magtige Buffelsrivier en dié vallei is die ideale plek om te ontspan, speel en te kan kamp in rus en vrede.
Karos bied 4 staanplekke vir kamp waarvan 3 geskik is vir 6 gaste en een 4 gaste kan akkommodeer. Elke staanplek het braaigeriewe en toegang tot lopende water. Gaste deel die gebruik van ablusiegeriewe wat warmwaterstorte en toilette insluit. Die gemeenskaplike kombuis het 'n opwasbak vir skottelgoed en die kampeerterrein het sonkrag-aangedrewe ligte. Gratis WiFi is beskikbaar.
Aktiwiteite op die plaas sluit begeleide bergfietsroetes, voetslaanroetes, rotsklim, kajakvaarte, visvang en swem in. Gaste kan ook hul troeteldiere saambring.
Karos Avontuurplaas is naby 'n paar plekke wat gaste kan besoek insluitend Floriskraaldam, Vleiland, Seweweekspoort en die Anysberg. Die kampeerterrein is ook deel van die gewilde Klein Karoo Gravel Corridor-roete vir gaste wat die grond- en stofpaaie verkies.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Die staanplek is vir 4 gaste en het lopende water en braaigeriewe. Gaste het toegang tot gemeenskaplike ablusiegeriewe en 'n kombuis
Oorsig van kamer/eenheid
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Kampeerterrein. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei en dit is slegs begaanbaar met 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte.
Daar is beperkte selfoonsein in die omgewing.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die staanplek is vir 6 gaste en het lopende water en braaigeriewe. Gaste het toegang tot gemeenskaplike ablusiegeriewe en 'n kombuis
Oorsig van kamer/eenheid
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Kampeerterrein. Gaste moet hul eie toerusting saambring. Gaste het toegang tot gemeenskaplike ablusiegeriewe en 'n kombuis

Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Vivian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Karos 1
- Kampeerterrein. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Karos 2
- Kampeerterrein. Gaste moet hul eie toerusting saambring. Gaste het toegang tot gemeenskaplike ablusiegeriewe en 'n kombuis
- Karos 3
- Kampeerterrein. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Karos 4