2 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - C3 Kassiesbaai Cottage, Kassiesbaai, Arniston, 7280, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hierdie bekoorlike strandkothuis is in die skilderagtige dorpie Kassiesbaai in Arniston geleë. Dié kusdorpie is bekend vir sy witgewaste huise met grasdakke, wat hierdie kothuis perfek maak vir gaste wat op soek is na 'n gesellige wegbreek.
Kassiesbaai Kothuis het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is op die boonste verdieping en is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n klein etenstafel met stoele, en die leefarea is ingerig met 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is 'n aparte binnebraaikamer met meubels en die skuifdeure maak oop na die patio waar gaste die asemrowende see-uitsigte kan geniet. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Eve Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 57
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- C3 Kassiesbaai Cottage, Kassiesbaai, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Kassiesbaai Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
C3 Kassiesbaai Cottage, Kassiesbaai, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang