Kate's Nest Guest House
- Kapasiteit: 34 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Virginia Pad, , Johannesburg, 2197, Gauteng
- Vanaf R700 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Kate's Nest Guest House is in die woonbuurt The Hill in Johannesburg geleë. Die gastehuis bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, mediese reisigers én vakansiegangers.
Die verblyf word aangebied in gastekamers, kothuise en selfsorgwoonstelle. Al die eenhede en kamers beskik oor privaat badkamers, TV's, haardroërs, digitale kluise en yskaste. Die selfsorgwoonselle bied ten volle toegeruste kombuise en sitareas ook.
Bykomende geriewe sluit 'n swembad, 'n 24 uur-gimnasium, 'n haarsalon, 'n nael- en skoonheidsalon, 'n restaurant met sitplek vir 12 en 'n kroeg met voorraad in. Kate's Nest staan ook bekend vir die groot verskeidenheid Wes-Afrikaanse fynproewerskos wat ons bied. Maaltye is op versoek beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Ana-maria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 10 Virginia Pad, , Johannesburg, 2197, Gauteng
- Gaste dink Kate's Nest Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Johannesburg Wes-Rand Gauteng
- Kapasiteit: 34 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Virginia Pad, , Johannesburg, 2197, Gauteng