Beskrywing
Die standaardkamers bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamer sluit 'n yskassie en koffie- en teeskinkbord in. WiFi is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Geen geraas of harde musiek word na 22:00 toegelaat nie.
Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 'n solderslaapkamer met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Verder is daar 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n goed toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. WiFi is beskikbaar, en gaste het toegang tot braaigeriewe buite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Geen geraas of harde musiek word na 22:00 toegelaat nie.
Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
C46, Erf 100 Kwame Nkrumah, Oshakati, Oshana
Sien kaart- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang