Kaya Moya Cottage
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 39 Watt Street, Gordons Bay Central, 7151, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kaya Moya Cottage is 'n kontemporêre selfsorg-ateljee-eenheid met 'n privaat ingang, geleë op 'n gedeelde eiendom in Gordonsbaai-sentraal, ideaal vir 'n paartjie-wegbreek of enkel-sakereisiger.
Hierdie oopplan-eenheid met lugversorging kan tot 2 gaste op 'n slag akkommodeer en is gemaklik gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid beskik oor 'n kombuisie met 'n stoof, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, broodrooster en ketel.
Gaste het toegang tot gratis WiFi en 'n TV met Netflix.
Die leefarea het 'n gemaklike rusbank waar gaste hul oggendkoffie kan geniet of na die privaat dek kan stap met pragtige uitsigte oor Gordonsbaai se ou dorpie oor die baai tot by Tafelberg. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar en gaste kan 'n 5-minuut-stap na die dorp neem en 'n verskeidenheid winkels, restaurante, die strand en die gewoel van hierdie kusdorpie geniet.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 131
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 39 Watt Street, Gordons Bay Central, 7151, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
39 Watt Street, Gordons Bay Central, 7151, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang