Kaya Selati
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Denis Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 81
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Rene G - Sep 2023
Algehele gradering
Goeie diens.
Barbara L - Okt 2021
Algehele gradering
Sal weer by Selati bespreek.
Marius B - Aug 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike diens. Kamer netjies en skoon. Was ontvang deur Debbie wat uiters vriendelik en hulpvaardig is.
Relebohile M - Jun 2019
Algehele gradering
Excellent.
Robert B - Des 2018
Algehele gradering
Baie rustig, dankie.
Ben K - Okt 2017
Algehele gradering
Baie rustig, skoon en netjies.
Kaya Selati se terugvoer
Goeie dag Ben
Ons onverskoning oor die warm water die storte werk met gas so die warm water vat so n rukkie om deur te kom veral as daar n nuwe bottle op is
Ek verseker jou volgende keer verloop alles seep glad
Jy moet n baie lekker dag he
Maryann L - Sep 2017
Algehele gradering
Baie naby aan Johannesburg Skydiving Club, skoon en netjies.
Anande V - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was gemaklik en rustig.
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Selati-straat 38, Carletonville, 2499, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom