6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Athlone Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kaylie's Place is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis in die historiese dorpie Swellendam en is ideaal vir gaste wat rustige verblyf soek.
Dié verblyf bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer en 'n toilet. Daar is 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na 'n etenstafel. Die sitarea het sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Hierdie huis sluit ook gimnasiumtoerusting in wat gaste kan gebruik.
Buite is 'n gedeeltelik beskutte stoep met sitplek en 'n ingeboude braai.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Kaylie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Athlone Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Kaylie's Place het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Athlone Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang