Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kayova River Lodge

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 41

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Kayova River Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Stefanie H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie H
Saam met vriende

Heerlik! Sal beslis aanbeveel.

Pragtige ligging, heerlike kos en vriendelike ontvangs. Was selfs bereid om ons nader aan die hoofgebou te skuif a.g.v. die feit dat ons kampterrein yskaste by 'n kraampunt moes hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herdi V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herdi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike oornagplek op die oewer van die rivier vol seekoeie!

Baie mooi plek om te oornag, baie naby aan die B8 en 100 km buite Rundu. Gerieflike tente met lugverkoeling en pragtige uitsig. Die plek is onder nuwe bestuur en hulle is besig om dit baie mooi te maak. Die beste van hierdie verblyfplek soos ons verstaan het, is dat dit behoort aan 'n kerk in Duitsland en dat alle wins gebruik word om 'n weeshuis te onderhou in Katere en ander gemeenskapsprojekte soos bv. om water aan te lê na hierdie gemeenskappe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kayova River Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering Herdi, dit was puik om julle by Kayova River Lodge te kon gehad het.
Ons hoop die res van julle Namibië toer was net so wonderlik.

Beste groete,
KRL

Kayova River Lodge
Vanaf
R1 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ndiyona-weg D3411, Kayova Village, Kavango-Oos, Rundu 9000, Namibië, 0000, Kavango Oos
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA558f04da20cb27049924a5283e28dae5d4845e31646ea29f4c917af437def412de73507356513d684f3c4a4fc95cfbf68741?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 780 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Ndiyona D3411 Road Kayova Village, Kavango East, Rundu 9000 0000 Kavango Oos 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -18.021256160315 20.75141797581
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem