4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 33 Lantern Street, C Place, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
KC’s Corner is 'n bekoorlike selfsorg-tuinwoonstel in 'n rustige woonbuurt van Jeffreysbaai. Hierdie knus eenheid bied 'n gemaklike toevlugsoord vir tot 4 gaste en is ideaal vir paartjies, vriende of klein gesinne wat 'n ontspannende kuswegbreek soek.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers, elk gemeubileer met 'n dubbelbed, en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, lugbraaier, en tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as eetgerei en breekware vir 4 gaste. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met stromingsdienste. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n privaat tuin met buitemeubels, 'n patio met 'n piekniektafel en braaigeriewe. Veilige parkering word op die perseel voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Chantal Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 33 Lantern Street, C Place, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink KC's Corner het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
33 Lantern Street, C Place, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang