Kedar Heritage Lodge, Conference Centre & Spa
- Kapasiteit: 108 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R525, Rustenburg, 0309, Noordwes
- Vanaf R1 920 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kedar Heritage Lodge, Conference Centre & Spa bied moderne oornagverblyf aan vakansiegangers en konferensie-afgevaardigdes. Die hotel is op 'n historiese plaas in Boekenhoutfontein, wat eens aan president Paul Kruger behoort het, gebou.
Daar is slaapplek in 65 eenhede, wat kamers en suites met 'n Afrika-tema, asook en suite-badkamers insluit. Die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en 'n privaat ingang. Al die kamers het geriewe soos lugversorging, 'n lessenaar, haardroër, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe.
Kedar is ook die ideale venue vir funksies, troues en konferensies vir tot 100 gaste. Geriewe sluit die bekende Paul Kruger Museum, Kedar Spa, 3 restaurante, 'n swembad en privaat wildritte in.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Portier
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Nagportier
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
Amanda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Langs die R525, Rustenburg, 0309, Noordwes
- Gaste dink Kedar Heritage Lodge, Conference Centre & Spa het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Rustenburg Noordwes
- Kapasiteit: 108 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R525, Rustenburg, 0309, Noordwes