LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+11
Selfsorg in Ceres

Keerweder Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Petra R
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Heerlik, fantastiese diens en baie mooi. Sentraal geleë. Alles baie mooi en netjies. Heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

El-Mari L
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Okt 2026

Modern home with more than enough space for a family. This house was beautiful, the pictures on the website do not do it justice at all. It catered for our every need. Perfect for winter or summer, teen and toddler friendly. I would highly recommend! I am definitely returning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Levona M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Ons het lekker gerus, moe vir langer bespreek het, maar definitief 'n volgende keer. Die Keerweder Cottage is pragtig, netjies en skoon, en baie mooi gemeubileer. Ons het baie lekker gebly en sal definitief weer van die verblyf gebruikmaak. Die gasvrou het ons goed ontvang en baie spesiaal laat voel, sowaar lekker harts mensies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Lekker. Ja, baie lekker gebly en sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eldin S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Waarde vir geld. Baie lekker gebly. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marizelle V
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2026

Behulpsame gasvrou, warm komberse op die bed. Snoesige kaggel. Skoon en netjies. Wat 'n lieflike huisie. Presies net wat mens nodig het. Warm en snoesig vir die koue Ceres wêreld. Vriendelike ontvangs, het baie welkom gevoel. Definitief die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wendy M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Spotlessly clean and wonderfully comfortable. We had a fantastic stay! The place was very clean, with everything feeling fresh and well cared for. The kitchen was especially impressive – all the dishes, glasses, and utensils were brand new, which made cooking and eating in feel like a treat. The bed was extremely comfortable, ensuring a great night’s sleep. Our host was gracious and kind, making us feel welcome from the moment we arrived. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette D
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Netjies oornag plekkie. Die huis is netjies, skoon en veilig. Perfekte plek om te oornag op jou vakansie reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helmien Slabber S
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Heerlik. Ek het vir 2 dae hier gebly. Lieflike plek. Baie skoon en ruim. Suzanne was baie behulpsaam en vriendelik. Baie dankie. Ek sal weer hier bly as ek terugkom vir werk!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneline V
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Gerieflike, veilige en sentrale gesinsverblyf in Ceres. Ons het heerlik gebly, die plek is netjies en sentraal geleë in die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R2 100
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 100
per nag, vir 4 mense
Bespreek

60A van Riebeeck Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb37f620638b0ae5ff8d932ae4c1b98de9ed6623879e9c5061f916bbcbda163b5f228b8fcedbc9278f0c9568dd3ba1e97a05a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 60A van Riebeeck Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.369764694169 19.302493048329
Soek in 'n groter streek