Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kelbricks B&B

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 7 resensies vir Kelbricks B&B
Netheid
3.3/5
Diens
3.1/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
3.4/5
Joha D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Joha D
Gesin met tieners

Oornag stop.

Skoon en gemaklik vir 'n oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marguerite S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marguerite S
Saam met vriende

Clean, neat, fine for one night stay-over.

Stayed over en route to Port Alfred. It was fine, we slept well and had a nice shower in the morning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nick K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nick K
Enkelreisiger

Very comfortable.

The stay was very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steven V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steven V
Besigheidsreis

Baie gerieflik, ruim en mooi toegerus.

Mark en Gwyneth het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel en ons verblyf so gerieflik as moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo F - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Christo F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie goed nie.

Die gastehuis is in aanbouing. Daar is geen sekuriteit vir voertuie nie. Die kamers is baie klein en die dubbelbeddens staan teen die muur. Daar is 2 storte sonder deure en die derde badkamer het nie warm water gehad nie. Die krane is nie baie vas op die wasbakke nie. Daar was ook geen voorsiening gemaak vir kragonderbrekings nie, en daar was slegs 3 kerse met ons aankoms. Die kontrakteurs het ook baie geraas toe hulle die volgende oggend aanmeld vir werk. Die ontvangspersoon het half gesit-lê in die sitkamer en TV gekyk en op 'n selfoon gespeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbare verblyf en netjiese, stil area.

Egter geen geriewe om elektronies te betaal nie, geen proppe in badkamer en bedlampe werk nie. Geen inligting oor eetplekke of kaart van die dorp nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mc H - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mc H
Gesin met tieners

Dit is 'n rustige area.

Die verblyf vir een aand was heel aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Winterberg Straat, Queenstown, 5319, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRiNzI3ODgzLTM2MzUtNGVhZi1hNzUwLTZiMTdmMjJhZWFiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 7 5 1 4 17 Winterberg Street Queenstown 5319 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -31.878860463952 26.871378421783
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem