Kelbricks B&B
16 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Winterberg Street, Queenstown, 5319, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kelbricks B&B is in een van die stil voorstede van Queenstown geleë. Dis sowat 2,5 km van die middestaf af, so gaste kan die area lekker verken.
Verblyf word in 8 slaapkamers gebied wat elk dubbelbeddens het. Dis ideaal vir paartjies, enkelgaste en gaste wat geriewe deel.
Elke kamer het 'n en suite-badkamer, DStv, 'n yskas en mikrogolfoond. Daar is ook 'n swembad en braa- area.
Veilige parkeerplek is beskikbaar en daar is 24 uur-sekuriteit. Aandete is beskikbaar op versoek en wasgoeddienste kan gereël word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 17 Winterberg Street, Queenstown, 5319, Oos-Kaap
- Gaste dink Kelbricks B&B het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Winterberg Street, Queenstown, 5319, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang