Kennzy Guesthouse
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13de Laan 51A, Lichtenburg, 2740, Noordwes
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kennzy Guesthouse bied gerieflike en ruim oornagverblyf in die hartjie van Lichtenburg. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers, paartjies of gesinne.
Die gastehuis bestaan uit 6 standaardkamers, 6 deluxe-kamers, 6 gesinskamers of 2-Enkelbedkamers met slaapplek vir 2 of 3 gaste elk. Elke kamer het 'n dubbelbed en die gesinskamer het 'n driekwartbed ook. Die kamers het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
'n Lessenaar en gratis WiFi is beskikbaar. Elke kamer het 'n TV met DStv en Openview-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Die standaardkamers het elkeen 'n mikrogolfoond en die deluxe-kamers het elkeen 'n mikrogolfoond en 'n yskassie.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike braaigeriewe, swembad en eetareas buite. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
1.8/5
Kennzy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 13de Laan 51A, Lichtenburg, 2740, Noordwes
Sien meer verblyf in Lichtenburg Noordwes
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13de Laan 51A, Lichtenburg, 2740, Noordwes