Kensani
12 gaste
5 slaapkamers
10 beds
6 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 216 W. K. Grobelaar, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kensani bied asemrowende see-uitsigte en luukse akkommodasie in Brenton-on-Sea.
Die ruim huis bied gemaklik slaapplek vir 8 volwassenes en 4 kinders in 5 slaapkamers. 2 van die slaapkamers is ingerig met koninggrootte beddens en het en suite-badkamers met 'n bad of stort en toilet. Die volgende 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en en suite-badkamers met 'n stort en toilet. Die oorblywende slaapkamer het 4 kinderbeddens en spog ook met 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. 'n Aparte toilet is beskikbaar vir ekstra gemak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetkamertafel met 10 sitplekke en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is regdeur die huis beskikbaar.
Deur die skuifdeure kan gaste ontspan op die gemeubileerde balkon, kompleet met 'n braai-area en swembad. Veilige parkering word dwarsdeur die verblyf voorsien. Gaste het ook privaat toegang tot 'n afgesonderde strand om die omgewing te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 216 W. K. Grobelaar, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
216 W. K. Grobelaar, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang