Kenton-on-Sea Snails Pace
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bathurststraat 64, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R7 200 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Kenton-on-Sea Snails Pace bied gerieflike selfsorgverblyf in Kenton-on-Sea. Die vakansiehuis is ideaal vir gesinne op soek na 'n vakansie by die see.
Daar is 3 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die slaapkamers het onderskeidelik 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die kombuis het 'n ontbytkroeg en is toegerus met 2 yskaste, 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond, asook 'n skottelgoedwasser, tuimeldroër en 'n wasmasjien.
Die eienaar bly in die boonste gedeelte, maar die kombuis word nie gedeel nie.
Die oopplan-leefarea lei na 'n windbeskutte tuin en patio. Gaste het toegang tot braaigeriewe. Die huis is stapafstand van die strande en die Boesmansrivier en Kariegarivier.
Slaapplek
’n Bespreking by Kenton-on-Sea Snails Pace sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Renae Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jare op LekkeSlaap 6
Ligging
- Bathurststraat 64, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
- Gaste dink Kenton-on-Sea Snails Pace het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kenton-on-Sea Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bathurststraat 64, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom