Kenwyn Apartment
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 76 Range Road, Kenwyn, Cape Town, 7780, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kenwyn Apartment is 'n knus selfsorgwoonstel in Kenwyn, Kaapstad, en bied slaapplek vir 2 gaste.
Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, het ruim ingeboude kaste en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die woonstel beskik oor 'n halal-vriendelike, oopplan-kombuis en -eetarea. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die eetarea sluit ook 'n TV in vir gaste se gerief.
Gratis WiFi en veilige parkering agter 'n hek is op die perseel beskikbaar. Of u nou vir sake of ontspanning reis, hierdie woonstel bied 'n gemaklike en gerieflike verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 76 Range Road, Kenwyn, Cape Town, 7780, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
76 Range Road, Kenwyn, Cape Town, 7780, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang