Kersterus
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hemelhoogstraat 28, Hemelhoogstraat 28, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 965 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Kersterus is 'n selfsorg-dubbelverdiepinghuis in die stil kusdorpie, Dwarskersbos aan die Weskus.
Die seefronthuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied verblyf aan 6 gaste.
Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamers het 'n stort óf 'n bad. Die kombuis is ten volle toegerus en het yskas, vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.
Die aangrensende oopplan-leefarea het 'n groot tafel en stoele en die sitkamer het 'n TV met DStv. WiFi word voorsien.
Die leefarea lei na 'n patio met 'n plonspoel en beeldskone uitsigte. Parkeerplek vir 2 voertuie op die perseel is beskikbaar.
Dwarskersbos bied 'n lang, wit strand, visvangareas en verskeie voëlspesies.
Slaapplek
’n Bespreking by Kersterus sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Liezle Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 98
Jaar gelys 8
Ligging
- Hemelhoogstraat 28, Hemelhoogstraat 28, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Kersterus het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dwarskersbos Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hemelhoogstraat 28, Hemelhoogstraat 28, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom