Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KezKer's Guest Rooms

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paradysweg 15, Nuweland, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

KezKer's Guest Rooms bied oornagverblyf in die eienaar se huis. Dié gastekamer is in die boomryke en gegoede voorstad Nuweland geleë, naby die Kirstenbosch Botaniese Tuine, Nuweland Rugby- en Krieketgronde en Cavendish Square. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na skoon en gerieflike verblyf vir besigheid of plesier.

Dié gastehuis het verskeie Dubbelkamers en Luukse En suite-dubbelkamers met slaapplek vir 2 gaste elk. Die Luukse Dubbelkamers het en suite-badkamers en die Dubbelkamers deel 'n badkamer. Al die kamers het 3 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is net 1 Luukse En suite-dubbelkamer wat 'n dubbelbed het. Let asseblief daarop dat slegs 2 kamers TV's met sekere DStv-kanale het. Elke kamer het ook 'n yskassie, mikrogolfoond, 'n ketel, koffie- en teemaakgeriewe wat daagliks aangevul word, badkamergeriewe soos seep, toiletpapier en klein handdoeke, 'n waaier en 'n brandblusser. Die kamers word elke dag skoongemaak.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike selfsorg-kombuisgeriewe. Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n hek is beskikbaar. Die verblyf het ook 'n funksielokaal met plek vir 30 tot 40 gaste.

Die eiendom is ook naby die Opper Liesbeekrivier Tuin, waar daar voetslaanroetes en 'n paar piekniekplekkies te vind is. Nuweland is ook langs Bishops Court en net 'n entjie se ry vanaf verskeie doendinge en ander besienswaardighede.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 54 resensies vir KezKer's Guest Rooms
Netheid
4.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

June and Shane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Jaar gelys 7

Ligging

  • Paradysweg 15, Nuweland, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink KezKer's Guest Rooms het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paradysweg 15, Nuweland, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA242f0e4f8524c99b268d2c0d1d024a0442bec5c9873581a86d1bd2fc7b1b3df5c3d864eead05046a435f45424dc89ec7481d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 15 Paradise Road Newlands 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -33.980306779164 18.453036504299
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem