Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Khala Moya Self-Catering

Selfsorg
Buck's Bend
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Buck's Bend beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers met 'n stort elk. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofbadkamer het 'n toilet, wasbak en stort. Die kombuis het 'n dubbeldeur-yskas, 'n gasstoof en elektriese oond.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is geen aktiwiteite, restaurante, speelareas, kroeë of 'n swembad op die perseel nie.
Gaste moet asb. die permanente, bejaarde inwoners op die perseel (die privaat woonstelle aan die agterdeel van die gebou) respekteer en geraasvlakke tot 'n minimum hou.
Geraasvlakke moet tot 'n minimum beperk word.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Die ketelbraai mag nie op die houtdek gebruik word nie. Geen braai word in die atrium toegelaat nie.
Die huis en eenhede word nie skoongemaak nie. Indien gaste skoonmaak vereis, moet dit met bespreking gereël word teen 'n addisionele koste in kontant met aankoms.
'n Visvang- en aaslisensie is 'n moet vir gaste wat mossels of vis wil versamel.
Daar is aangewese paaie op die eiendom vir fietsry of stap.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Driftwood
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Driftwood is 'n gerieflike, ateljee-tipe woonstel met 'n volledig toegeruste kombuis en 'n etenstafel. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit het slaapplek vir 2 gaste in 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n privaat ingang met 'n dek wat oor die landgoed en see uitkyk. Toegang tot die hoofhuis is slegs beskikbaar indien die eenheid saam met die hoofhuis bespreek word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is geen aktiwiteite, restaurante, speelareas, kroeë of 'n swembad op die perseel nie.
Gaste moet asb. die permanente, bejaarde inwoners op die perseel (die privaat woonstelle aan die agterdeel van die gebou) respekteer en geraasvlakke tot 'n minimum hou.
Geraasvlakke moet tot 'n minimum beperk word.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Die ketelbraai mag nie op die houtdek gebruik word nie. Geen braai word in die atrium toegelaat nie.
Die huis en eenhede word nie skoongemaak nie. Indien gaste skoonmaak vereis, moet dit met bespreking gereël word teen 'n addisionele koste in kontant met aankoms.
'n Visvang- en aaslisensie is 'n moet vir gaste wat mossels of vis wil versamel.
Daar is aangewese paaie op die eiendom vir fietsry of stap.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Khala Moya Hoofhuis
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 10 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Khala Moya het slaapplek vir 13 gaste in 5 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n enkelbed en 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer. Die vierde slaapkamer (Periwinkle) is 'n woonstel met sy eie ingang. Dit het 2 slaapareas met 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens asook 'n stort, toilet, sitarea en ketel. Die vyfde kamer is 'n volledig toegeruste woonstel genaamd Driftwood met 'n buite-ingang en 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Al die slaapkamers (behalwe die hoofslaapkamer) lei na die atrium. Die oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea is opgeknap en beskik oor 'n groot, 8-sitplek-eiland met asemrowende uitsigte oor die see. 'n Skuifvenster maak oop op die dek. Die kombuis is met 'n groot yskas, 'n vyfplaatgasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond en diepvrieskas toegerus. Daar is 'n aasvrieskas beskikbaar. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 10 en 'n gemaklike sitkamerstel. Die houtdek met weerblindings het 'n ingeboude braai, gas-pizza-oond en groot tafel plus asemrowende see-uitsigte. 'n Groot atrium, met 'n dubbeldeur yskassie, drankyskas, tafel, sitarea, tafeltennis en veerpyltjies is die perfekte wegkruipplek vir slegte weersdae. 'n Pragtige binnenshuise tuin maak hierdie ruimte 'n tropiese toevlugsoord. Daar is 'n gasbraai en Weber vir ekstra braaiplek indien nodig. Die huis bied 'n uitsig oor die see, bos en strand. Inwonende rooibokke en blesbokke wei gereeld op die grasperk.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is geen aktiwiteite, restaurante, speelareas, kroeë of 'n swembad op die perseel nie.
Gaste moet asb. die permanente, bejaarde inwoners op die perseel (die privaat woonstelle aan die agterdeel van die gebou) respekteer en geraasvlakke tot 'n minimum hou.
Geraasvlakke moet tot 'n minimum beperk word.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Die ketelbraai mag nie op die houtdek gebruik word nie. Geen braai word in die atrium toegelaat nie.
Die huis en eenhede word nie skoongemaak nie. Indien gaste skoonmaak vereis, moet dit met bespreking gereël word teen 'n addisionele koste in kontant met aankoms.
'n Visvang- en aaslisensie is 'n moet vir gaste wat mossels of vis wil versamel.
Daar is aangewese paaie op die eiendom vir fietsry of stap.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cob Corner
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Cob Corner is op die hoek van die huis. Die oopplan-uitleg is ruim en dit het 'n koninggrootte-bed en 'n uitsig oor die see. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskassie, klein diepvrieskas, wasmasjien en 'n etenstafel met sitplek vir 4 toegerus. Die eenheid lei na 'n houtdek met buitesitplek en 'n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is geen aktiwiteite, restaurante, speelareas, kroeë of 'n swembad op die perseel nie.
Gaste moet asb. die permanente, bejaarde inwoners op die perseel (die privaat woonstelle aan die agterdeel van die gebou) respekteer en geraasvlakke tot 'n minimum hou.
Geraasvlakke moet tot 'n minimum beperk word.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Die ketelbraai mag nie op die houtdek gebruik word nie. Geen braai word in die atrium toegelaat nie.
Die huis en eenhede word nie skoongemaak nie. Indien gaste skoonmaak vereis, moet dit met bespreking gereël word teen 'n addisionele koste in kontant met aankoms.
'n Visvang- en aaslisensie is 'n moet vir gaste wat mossels of vis wil versamel.
Daar is aangewese paaie op die eiendom vir fietsry of stap.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kingfisher
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste kamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n stort. Daar is 'n oopplan-kombuis met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is pragtige uitsigte oor die see, strand, bos en eko-reservaat vanaf groot vensters en skuifdeure. Die eenheid is hondevriendelik met 'n omheinde agterplaas. Daar is 'n onderdakdek met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Daar is geen aktiwiteite, restaurante, speelareas, kroeë of 'n swembad op die perseel nie.
Gaste moet asb. die permanente, bejaarde inwoners op die perseel (die privaat woonstelle aan die agterdeel van die gebou) respekteer en geraasvlakke tot 'n minimum hou.
Geraasvlakke moet tot 'n minimum beperk word.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Die ketelbraai mag nie op die houtdek gebruik word nie. Geen braai word in die atrium toegelaat nie.
Die huis en eenhede word nie skoongemaak nie. Indien gaste skoonmaak vereis, moet dit met bespreking gereël word teen 'n addisionele koste in kontant met aankoms.
'n Visvang- en aaslisensie is 'n moet vir gaste wat mossels of vis wil versamel.
Daar is aangewese paaie op die eiendom vir fietsry of stap.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaysers Beach-weg, Kayser's Beach, 5201, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a3444a0ba08924eb1101d3b39c288877c358c3b1f34740cd26fe0c90abf23c34d8f5d3124cf540f753ca54d65c61ce80ef0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Kaysers Beach Road Kayser's Beach 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.202152358874 27.619653724578
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem