Breederiviervallei Akkommodasie by Khanyisa Mountain Lodge | LekkeSlaap
+23

Khanyisa Mountain Lodge

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Khanyisa Mountain Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Andries J - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsonderlike ligging gekombineer met hoë gehalte verblyf.

'n Ware diamant weggesteek in die berge naby Robertson. 'n Pragtige plek om te besoek en die stilte en vars lug wat die platteland bied te waardeer. Vir seker 'n besoek werd!

Khanyisa Mountain Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was 'n plesier om jou en jou familie hier by ons te kon huisves. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Khanyisa Mountain Lodge
Ronelle  - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek om te ontspan en jou sielsvrede op te top!

Die uitsig oor die vallei is asemrowend en stilte is sielskos. Khanyisa is 'n moet vir jou bucket-list!

Khanyisa Mountain Lodge's terugvoer

Ronelle, baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons is bly julle kon die stilte hier by ons geniet.
Kom gerus weer!

Khanyisa Mountain Lodge
was R2 000
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
was R2 000
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
was R2 000
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R43, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3329ba1a97d9f153b3734d4e4bc1c78fefaac3e4330663d9e08eb4f61b65b61698d05d56c7dc01ba00866d96ac7b1c9d7c81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 000, nou Vanaf R1 700  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Off the R43 Robertson 6705 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.865050842303 19.666503067114
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za