Khanyisa Mountain Lodge
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Scherpenheuwel-straat, 25 km vanaf Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R2 112 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Khanyisa Mountain Lodge bied 'n ontspannende wegbreek in lieflike eenhede wat net 25 km vanaf Robertson en 37 km vanaf Worcester geleë is. Dit is ideaal vir 'n wegbreek, troue, konferensie en spesiale geleenthede.
Verblyf is in suites en kothuise vir 2 gaste beskikbaar. Elke eenheid het 'n kaggel, lugversorging en gratis WiFi.
Die suites het elk 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Daar is ook stapelbeddens in sommige van die kamers. Al die suites lei na balkonne met buitebraaigeriewe en uitsigte oor die swembad.
Van die suites het yskassies en ander het kombuisies wat met 'n kookplaat, mikrogolfoond en 'n yskas toegerus is. Twee van die suites het ook privaat houtvuurwarmbaddens met uitsigte oor die vallei.
Die kothuis lei na 'n stoep en het 'n koninggrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n instapstort en 'n toilet. Daar is ook 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, 'n mikrogolf en 'n yskas toegerus is.
Die lodge het 'n restaurant met sitplek vir 50 gaste en gaste kan die lieflike 25 m lange swembad en houtvuurwarmbaddens gebruik.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Elizabeth Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 89
Jare op LekkeSlaap 8
Ligging
- Scherpenheuwel-straat, 25 km vanaf Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Khanyisa Mountain Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Breederiviervallei Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Scherpenheuwel-straat, 25 km vanaf Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18