Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Khiza Bush Retreat

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Rook is in die eenheid verbode, maar gaste kan buite rook.

Let asb. dat die verblyf via trappe bereik word en dalk nie vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.

Hout, vuuraanstekers en ys word nie voorsien nie en gaste moet dit asb. self saambring.

Die eenheid sal daagliks skoongemaak word, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Neem asb. in ag dat die skoonmakers baie eenhede het om skoon te maak en mag dalk opdaag wanneer dit nie vir gaste 'n geskikte tyd is nie. Indien gaste 'n spesifieke tyd wil reël, moet dit vooraf gereël word.

Die pad na Khiza is geplavei, behalwe vir die oprit wat vir sowat 10 m gruis is, word die pad as maklik toeganklik en geskik vir enige motor om mee te ry, beskou.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R3 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaibosstraat 446, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2caf5cc9fa3147e1ed36f988aab2d5b290fb3316473be132334171b60abfc1365e9c3a3fc620cbb76002dc831f0b4435ea6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 446 Taaibos Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.345503783111 30.967671839967
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem