6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Naauwpoort Street, 13C Quiletts, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Khoi-San is 'n bekoorlike gesinshuis in Clarens, ideaal vir tot 6 gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Twee slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens, terwyl die derde 2 enkelbeddens het. Twee en suite-badkamers het 'n bad, terwyl die derde met 'n stort toegerus is.
Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
'n Motorhuis, gasteparkeerplek en bykomende spasie voor die motorhuis is beskikbaar. Die huis sluit gratis WiFi en Netflix in en is troeteldiervriendelik. Dit is langs die Natuurreservaat geleë en bied maklike toegang tot skilderagtige staproetes.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Melani Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Naauwpoort Street, 13C Quiletts, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Khoi-San het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Naauwpoort Street, 13C Quiletts, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien kaart- 6 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang