Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Khotso Guest Farm

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Team Khotso Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 18 resensies vir Khotso Guest Farm
Netheid
3.9/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Pieter M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beeldskoon, rustig, vriendelik.

Ons het vir 2 nagte gaan kamp opslaan by Khotso. Met aankoms was ons baie vriendelik gegroet. Khotso self asook die omliggende omgewing is verskriklik mooi en bied die siel 'n baie rustige ervaring. Die kampterrein is netjies, skoon en elke staanplek het 'n kragpunt beskikbaar. Die ablusiegeriewe is netjies en skoon met gasgeysers wat heerlike warm storte bied in die koue weer. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis met 'n yskas wat die nodige items koud kan hou. Daar is ook 'n opwas wat gebruik kan word. Bring maar jou eie eetgerei, potte en panne. Khotso bied 'n eerlikheidssnoepie waar mens van 'n paar alkoholiese drankies, koeldranke, tjippies en tjokkies kan kies en dan jou rekening eers aan die einde van jou kuier kan betaal. Hulle bied ook groot sakke hout teen R80 om 'n lekker atmosvuurtjie mee te maak. Let egter dat hierdie hout nie die beste is vir kole om op te braai nie (verloor vinnig sy hitte) maar is wonderlike hout vir gesellige vlamme. Maak ook gerus 'n draai by Khotso se koffiewinkel (Balam River Deck) wat so paar honderd meter weg is van die plaas. Die koffiewinkel maak verskriklike lekker koffie en sit op die oewer van die Mzimkhulu-rivier wat sorg vir 'n beeldskone uitsig. Algeheel was ons tyd by Khotso se kampterrein net 'n groot plesier en aangename ervaring en die personeel se vriendelikheid en vinnige geselsies laat mens baie welkom voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing plek. Rustig, stil en omgewing asemrowend.

Dit was baie baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alison C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison C
Saam met eggenoot / lewensmaat

All round great.

Great weekend for Drak descent. Always busy time and the accommodation did very well in keeping camping ablutions clean despite lots of dirty people and thunderstorms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewet L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dewet L
Gesin met tieners

Pragtige uitsig.

Pragtige natuur om in te stap of om te perd te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sue T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magical.

Will be back for a longer stay to explore the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
-wendy - - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
-wendy -
Saam met eggenoot / lewensmaat

A most enjoyable experience.

I will be back with my family and friends!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cara-lee D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara-lee D
Saam met vriende

Goeie kampplek, mooi ligging.

Lieflike ruim kamp staanplekke langs 'n klein rivier en by die voet van 'n krans. Baie mooi uitsig vanaf die krans. Kragpunte is by kampplekke beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christian G S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christian G S

Aangenaam, ontspannend, rustig.

Die gastehuis was toegerus met die nodige. Die kombuis wat tot almal se gebruik is met 'n heerlike AGA antrasiet stoof wat 24 uur brand was baie effektief. Ons het dit geniet. Die kamer baie skoon. Ons verblyf was aangenaam/huislik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Khotso Guest Farm se terugvoer

Thanks so much for your review.
Hope to see you back.

Safe travels.

Khotso Guest Farm
Chané V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chané V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Ek was baie verbaas toe ek die kampeer badkamer sien, dit is baie baie skoon en netjies. Die kombuis was ook baie skoon en alles was verskaf soos potte, panne en skottelgoedseep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Khotso Guest Farm se terugvoer

Thanks so much for your review.
Safe travels.

Kind regards
Lulu

Khotso Guest Farm
Alida D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alida D
Saam met vriende

Die ligging is goed om Splashy Fen, Lesotho, Sani Pass en ander gebiede in die Drakensberg te besoek.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Khotso Guest Farm se terugvoer

Thanks for reviewing Khotso.
Kind Regards,

Lulu

Khotso Guest Farm
Emile S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emile S
Saam met vriende

Vet pret!

Nie 'n braaier by die rondawel nie maar dit het gereën so dit het nie saakgemaak nie. Krag was af maar dit het dit lekkerder gemaak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende experience!

On arrival we had the most friendly reception and introduction to the facility. Everybody is so accommodating and friendly. There is loads to do and the most beautiful scenery. For mountain bikers and trail runners the trails at the old Duck is a must well marked and maintained trails! Horse riding at Khotso looked very well organised and the horses is in a very good condition. Tube rides on the river in the midst of the heat also a definite plus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Khotso Guest Farm se terugvoer

Thank you for reviewing Khotso.
Hope to see you back soon.
Kind Regards

Lulu

Khotso Guest Farm
Margot J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Margot J

Needs to be updated, very Spartan

Lack of cooking utensils, not even an egg lifter. Feels isolated and the veranda should have a table and chairs to enjoy the nice view. Needs some love and TLC and it would be a nice little spot.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het 'n opgradering nodig. Dis baie Spartaan.

Tekort aan kookgerei, selfs 'n eierspaan. Voel geïsoleer en die stoep kort 'n tafel met stoele om die uitsig te kan geniet. Het 'n bietjie liefde en aandag nodig, dan sal dit 'n nice plek wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilhelm H - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm H
Saam met vriende

Gemaklik!

Baie aangename "backpackers" in die Suidelike Drakensberge naby Underberg. Kan dit ten volle aanbeveel! Al wat hulle kort is mikrogolfoond!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus K - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Kobus K
Saam met vriende

Poor running of a great venue.

I cannot say it was a pleasant experience. Photos did not match the wretched, run down place we had to stay in. The beds and bedding was old and broken, the toilets weren't working and staff was not friendly or helpfull at all. Breakfast was good though ... we were starving at that point ...

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Slegte bestuur van 'n goeie plek.

Ek kan nie sê dat dit 'n goeie ervaring was nie. Die foto's pas nie by die ellendige, vervalle plek waar ons moes bly nie. Die beddens en beddegoed was oud en verniel, die toilette het nie gewerk nie en die personeel was glad nie vriendelik en behulpsaam nie. Die ontbyt was lekker... ons was rasend honger teen daardie tyd.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter T - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter T
Gesin met klein kinders

Rustiek, maar baie snoesig en gerieflik en niks wat skort nie.

Lekker. Sal weer kom as ek die kans kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anina S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anina S
Saam met vriende

Vir 'n "backpackers" was dit goed.

Ek sal aanbeveel dat elke kamer 'n klein spieël kry en die badkamer meer gereeld skoongemaak word. Ons het gesukkel met die warm water (stort). Maar soos ek sê - goed vir 'n "backpackers".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R340
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 83 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drakensberg Gardens-weg, Underberg, Suidelike Drakensberge, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzYmVlNGE4LTc4ZjYtNGNiMi1iNjFjLWIxMWM1NThmNjNhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R340 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Drakensberg Gardens Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.745796206095 29.42631494841
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem