Khotso Guest Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Khotso Guest Farm is op 'n werkende perd- en skaapplaas van 1300 hektaar en is aan die voorheuwels van die majestueuse Drakensberge en minute van die bekende Sanipas af geleë. Jy kan Khotso as jou basis gebruik vanwaar jy dié wêrelderfenisgebied kan verken. Ons sal jou op perdryroetes in die berge neem, of jy kan stap tot jy omkap, bergfietsry, kanovaar, visvang en swem terwyl jy deur die beeldskone omgewing omring word.

Daar is oorgenoeg akkommodasie op Khotso Adventure Farm. Of jy nou selfsorg-akkommodasie, 'n stapelbed vir rugsakreisigers, of 'n kampeerplek vir jou tent of karavaan/woonwa soek, Khotso het dit alles. Daar is genoeg ruimte en die akkommodasiegeriewe sal al jou vakansiebehoeftes bevredig.

Al ons verblyf-opsies is gerieflik uit mekaar versprei sodat ons 'n wye verskeidenheid kan bied. Vir die wat 'n gesellige en bedrywige atmosfeer verkies, is die houthut ideaal. Gesinne is welkom om rus en vrede in die rondawels te geniet en in ons bergtoevlugsoord sal jy romanse en rus vind.

Ons plaas bied 'n wye verskeidenheid pragtige perdryroetes. Moenie die geleentheid misloop om Lesotho op 'n perd se rug te verken nie op 'n 2- of 3-dag avontuur nie. Ons perdryroetes lok baie gaste, maar die hele omgewing bars uit sy nate van al die ander wonderlike aktiwiteite en besienswaardighede wat dit bied.

Ons bied ook begeleide voetslaanroetes op ons plaas en in die natuurreservate naby - almal is welkom. Gaste kry ook die unieke geleentheid om in ’n grot te oornag! Ons bied ook ’n Lesotho-voetslaanroete van meer as 1 dag wat ’n onvergeetlike ervaring verseker.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Frans
  •  Spaans
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Khotso Guest Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R330 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za