Khubonye Royal Guesthouse
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mahogany-straat 53, Noordwyk, Johannesburg, 1687, Gauteng
- Vanaf R920 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Khubonye Royal Guesthouse skuil in die hartjie van Noordwyk in Johannesburg en bied oornagverblyf aan vakansiegangers en sakereisigers.
Die gastehuis bied verblyf in 4 keurige suites, wat almal en suite-badkamers het. Die suites het gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en privaat ingange. Elke kamer het lugversorging, WiFi, 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie.
Daar is ook 'n gemeenskaplike kombuis, -eetarea, -leefarea en -swembad. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea kan ook as 'n konferensiekamer gebruik wod.
Vir diegene wat die area wil verken, is daar verskeie geriewe en aktiwiteite beskikbaar, asook winkels, restaurante en die Mall of Africa wat gaste kan besoek.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Ligging
- Mahogany-straat 53, Noordwyk, Johannesburg, 1687, Gauteng
Sien meer verblyf in Midrand Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mahogany-straat 53, Noordwyk, Johannesburg, 1687, Gauteng