LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+56
Selfsorg in Doringkruin

Kiaat Suites

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 16 Kiaat Avenue, Doringkruin, Klerksdorp, 2571, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Kiaat Suites bied gerieflike oornagverblyf in Doringkruin, Klerksdorp. Dit is ideaal vir paartjies, enkel- of sakereisigers.

Daar is 13 suites wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Die kamers het dubbelbeddens, koningingrootte-beddens of driekwartbeddens. Elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet, maar 1 suite het 'n bad.

Die kamers het 'n kombuisie met 'n mikrogolf en ketel. Daar is 'n lessenaar en gratis WiFi in die kamers. Gaste het toegang tot 'n gedeelde leefarea, kombuis en 'n sitarea met 'n TV.

Buite is daar 'n stoep met sonstoele, braaigeriewe en 'n swembad. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Skoonmaakdiens
Fietsry
Visvang
Swem
Kontant

Kamers

9 Kiaat Suites
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n mikrogolf en ketel toegerus. Daar is 'n lessenaar en gratis WiFi. Gaste het toegang tot 'n gedeelde leefarea, kombuis en 'n sitarea met 'n TV.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

1 Kiaat Suites
Vanaf
Vanaf R728
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed

1 x Koningingrootte-bed

2 Kiaat Suites

3 Kiaat Suites

4 Kiaat Suites
Vanaf
Vanaf R728
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 driekwartbeddens en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n mikrogolf en ketel toegerus. Daar is 'n lessenaar en gratis WiFi. Gaste het toegang tot 'n gedeelde leefarea, kombuis en 'n sitarea met 'n TV.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

11 Kiaat Suites
Vanaf
Vanaf R728
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n mikrogolf en ketel toegerus. Daar is 'n lessenaar en gratis WiFi. Gaste het toegang tot 'n gedeelde leefarea, kombuis en 'n sitarea met 'n TV.

12 Kiaat Suites
Vanaf
Vanaf R728
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n mikrogolf en ketel toegerus. Daar is 'n lessenaar en gratis WiFi. Gaste het toegang tot 'n gedeelde leefarea, kombuis en 'n sitarea met 'n TV.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

13 Kiaat Suites

14 Kiaat Suites

5 Kiaat Suites
Vanaf
Vanaf R800

6 Kiaat Suites

Bad, Stort, Toilet

7 Kiaat Suites
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. 'n Slaapbank is op versoek beskikbaar. Die kombuisie is met 'n mikrogolf en ketel toegerus. Daar is 'n lessenaar en gratis WiFi. Gaste het toegang tot 'n gedeelde leefarea, kombuis en 'n sitarea met 'n TV.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

8 Kiaat Suites
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n mikrogolf en ketel toegerus. Daar is 'n lessenaar en gratis WiFi. Gaste het toegang tot 'n gedeelde leefarea, kombuis en 'n sitarea met 'n TV.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Td V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Vriendelike ontvangs. Suite skoon en netjies. Baie.
Jun 2026
Bonolo W
Saam met vriende
5.0
Beautiful. The place is beautiful and it's in a good location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026
Bronwyn K
Saam met vriende
5.0
Waarde vir geld. Die verblyf was waarde vir geld.
Mei 2026
Tebogo Gladys B
Saam met lewensmaat
5.0
Very well. All good, no complaints.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Francinah D
Saam met lewensmaat
5.0
Very comfortable and peaceful stay. Relaxing, tranquil and elegant stay. Provisions are delivered with high standards.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025

4.6/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Td V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Uitstekend. Vriendelike ontvangs. Suite skoon en netjies. Baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bonolo W
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Beautiful. The place is beautiful and it's in a good location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwyn K
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Waarde vir geld. Die verblyf was waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tebogo Gladys B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Very well. All good, no complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francinah D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Very comfortable and peaceful stay. Relaxing, tranquil and elegant stay. Provisions are delivered with high standards.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roland D
1 nag
4.8
Mei 2026

Lekkergeslaap. Skoon, netjies en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi H
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Very nice. Would definitely book again. Very nice. WiFi nice as an extra, but a television in the room would be nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sharon P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Heerlik gebly, en alles was beautiful, dis net die TV wat ons nie kon gebruik nie. Ja ek sal maar ons kon glad nie TV kyk nie, en beide my man en ons vriende is rugby mal. Die huishoudster of dame wat ons ontvang het, kon ook nie help nie, en na 'n lang gesukkel om enige program of stasie opgelyn te kry, het ons maar moed opgegee. Die gastehuis self en die kamers was amazing, die lugreëling en WiFi het gewerk, dus het ons op ons fone rugby gekyk.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Greta M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2026

Kompakte kamer met al die nodige oorslaapgeriewe. Ons is vriendelik deur Happiness ontvang. Kompakte eenheid. Gerieflike bed. Beperkte diensarea in kombuis. Mikrogolf kan dalk net op 'n rak geplaas word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.0
Mei 2026

Heel skaflik. Ek het lekker gebly, dankie. Die plek is skoon en gerieflik vir 'n nag se oorslaap. Die paaie soontoe laat veel te wense oor en is regtig gesaai met slaggate wat dit moeilik maak om in die donker te ry. TV's in die kamers sou lekker gewees het aangesien 'n mens nie na 'n lang dag saam met ander in 'n gesamentlike sitkamer na die meerderheid se programme wil kyk nie. Behalwe dit, is daar nie werklik klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Eva Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

Gaste dink Kiaat Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors

Tariewe en beskikbaarheid

Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

25% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 18:00
Uitklok Voor 10:00
9 Kiaat Suites
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe
1 Kiaat Suites
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe
2 Kiaat Suites
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe
3 Kiaat Suites
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe
4 Kiaat Suites
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe
11 Kiaat Suites
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe
12 Kiaat Suites
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe
13 Kiaat Suites
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe
14 Kiaat Suites
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe
5 Kiaat Suites
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe
6 Kiaat Suites
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe
7 Kiaat Suites
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe
8 Kiaat Suites
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

16 Kiaat Avenue, Doringkruin, Klerksdorp, 2571, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92cb0a19879ba86a4818e4bb112b096d795cc303c15f2467bc9c4b5855260a8bfa385d36e556c7bd48bade68c1dc13d83e00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 16 Kiaat Avenue Doringkruin 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.814088917728 26.688961396889
Soek in 'n groter streek