Kiandra Bantry Bay 3 Bedroom
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Victoria Avenue, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R2 700 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Kiandra Bantry Bay 3 Bedroom is 'n moderne eenheid in die hartjie van Bantry Bay. Die eenheid is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers, of 'n vriend- of gesinswegbreek.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 6 volwassenes en bestaan uit 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede en derde slaapkamers met koningingrootte-beddens ingerig is. 'n Ekstra slaapbank is beskikbaar. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. 'n Ruim sitkamer is gemaklik ingerig, gevul met oorgenoeg natuurlike lig, en beskik oor 'n slim-TV met gratis WiFi vir gaste se vermaak. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, lugbraaier, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en skottelgoedwasser vir ekstra gerief.
Die eiendom is sentraal geleë naby plaaslike winkels, restaurante en besienswaardighede. Die Seepunt-promenade, die Mojo-mark en die V&A Waterfront is almal net 'n kort rit weg. Gaste kan ook die patio-area en skilderagtige uitsigte geniet terwyl hulle 'n ontspannende verblyf in Kaapstad ervaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Soughted Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 16 Victoria Avenue, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Victoria Avenue, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang