LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+17
Selfsorg in Marlothpark

Kichaka Nyumba

10 gaste

4 slaapkamers

6 beddens

4 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2013 Olifant Drive, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Kichaka Nyumba is 'n selfsorghuis in die Marlothpark-bewarea wat deur parke en wild wat vrylik rondloop omring word. Dit is die ideale bosveld-wegbreek vir 'n groep vriende of familie.

Die bosveldhuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Elke slaapkamer het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde en vierde slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Daar is ook 'n dubbelslaapbank. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het 'n eiland met sitplek vir 8. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die huis het ook 'n rugsteun-watertenk.

Buite is daar 'n boma waar gaste kan braai en 'n plonspoel om in af te koel. Marlothpark bied ook 'n restaurant, 'n gemeenskaplike swembad en 'n mini-gholfbaan.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Minnette W
5.0
We had a lovely time at this beautiful place. It was absolutely amazing! Saw a lot of animals at the house every morning and evening. W...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Leani D
5.0
Brilliant. The stay was amazing. The place was clean and had everything we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Jessica V
5.0
Fantasties. Ons het baie lekker gebly en saam gekuier.
Jan 2026
Marco V
Saam met vriende
5.0
Baie lekker saam met familie. Lieflike plek, die enigste probleem was dat ons moes vir lugversorger krag betaal maar dit is glad nie so adverteer op d...
Sien meer
Okt 2025
Ginger S
5.0
We had a very pleasant stay and will definitely make it our destination of choice. What a gem we discovered. Very clean and neat accomm...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Noemie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 2013 Olifant Drive, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Kichaka Nyumba het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 10)
Bespreek

2013 Olifant Drive, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc23ec37e4386dcea57fc23655cf9ec2c46ec1a3c1a6121ab371eb9c12d7e0cc192e7e2e4acd14a0e8e78b762156c5f920ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 10) 31 5 1 5 2013 Olifant Drive Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.35151 31.77054

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang