Kiepersol Guest Farm
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Steynskraal, Heidelberg, 1441, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kiepersol Guest Farm is geleë in Suikerbosrand, Heidelberg. Ons het 3 selfsorg-eenhede en 'n groot braai-area vir gaste.
Elke selfsorg-eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer en is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, verwarmer en 'n waaier. Die groot braai-area het 'n uitsig oor die omliggende plase en die golwende heuwels.
Kiepersol Guest Farm is naby aan Heidelberg met sy restaurante en winkels. Dit is ook naby aan Stone Cellar, Lezar Opstal, De hoek en net 7 km van die N3-afraai Durban toe.
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Flip Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Jare op LekkeSlaap 9
Ligging
- Plaas Steynskraal, Heidelberg, 1441, Gauteng
- Gaste dink Kiepersol Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gauteng
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Steynskraal, Heidelberg, 1441, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom