LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kiewietjie Cottages | LekkeSlaap
+27

Kiewietjie Cottages

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 54 resensies vir Kiewietjie Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Mart V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mart V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n onvergeetlike ervaring!

Was lekker om daar te kuier, gasvrou en gasheer onverbeterlik!

Kiewietjie Cottages's terugvoer

Dankie Mart en dit was lekker om julle te ontmoet. Hoop ons sien mekaar gou weer.
Judy

Kiewietjie Cottages
Louwrens E - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrens E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik en van die stoep af kyk jy oor die Vlei.

Die weer was baie lekker.

Kiewietjie Cottages's terugvoer

Dankie Louwrens en hoop ons sien julle gou weer.

Groete

Kiewietjie Cottages
Johan V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend

Voel onmiddellik tuis.

Franco S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Franco S
Gesin met klein kinders

Onopgesmukte, opregte, vriendelike, goeie gasvryheid.

Ons tydjie daar is baie gemaklik gemaak. Gashere toe ons daar aangekom het en vriende toe ons gegaan het.

Lyzette V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyzette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik ontspanne

Die tuin was 'n belewenis, die huis was netjies met al die geriewe.

Brian R - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat nodig is in die eenheid beskikbaar. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Sedgefield is 'n lekker plek om te besoek. Gastehuis is maklik bereikbaar vanaf middedorp.

Thys L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartsmense, mens wil net kuier en kuier!

Pragtige plek met die mooiste tuin en die woonstel is groot en met alles toegerus wat jy nodig het. Hierdie is vir seker van die plekke wat 'n mens voel jy kan weer en weer na toe terug gaan. Jy sal in elk geval ver soek vir meer aangenamer mense as hier. Ons kan net se baie dankie vir 'n wonderlike tyd daar.

Kiewietjie Cottages's terugvoer

Hi Thys,
Dit was soos om familie hier te he.
Ons sien baie uit wanneer julle weer kom. l
Liefde Judy en Johan

Kiewietjie Cottages
Hettie L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en netjies binne en buite.

Enige tyd aanbeveel. Judy baie vriendelik.

Vanessa B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa B
Gesin met tieners

Good.

See stars.

Deon K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon K
Enkelreisiger

Gemaklik.

Gemaklik, gerieflik, prakties.

Anneline L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome service, most friendliest owners, beautiful, peaceful place.

It is a cosy setup, friendly owners.

Shaune M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaune M
Saam met vriende

Was awesome.

Nice, stil, mooi omgewing. Ons was baie nice ontvang.

Morné D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morné D
Gesin met tieners

Dit was baie rustig gewees.

Dit is 'n baie netjiese plek met 'n pragtige uitsig oor die meer.

Michelle D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D

Lovely stay in a great location.

We had a great stay at Kiewietjie Cottages. Judy is a fabulous hostess and addressed our small issues quickly and without fuss. The 6 sleeper cottage is well equipped. Note that the main bedroom double bed is very firm - Judy can arrange for a foam pad to go on top to make it softer. There is a sleeper couch with a pull-out second bed in the lounge - a bit of a tight fit for adults, but perfect for kids. There is one bathroom (bath/shower and loo split) and is only accessible through the main room. The outside access stairs are quite steep and not really suitable for any elderly people who are not sprightly. There is no security fencing so on two occasions we had beggars come up straight to the main sliding door which is a bit unnerving for Gautengers.

Rodney M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney M
Gesin met klein kinders

Vriendelik, flexible en het ons privaatheid gebied.

Het ons besoek aan een van die mooiste plekke in SA baie geniet. Goeie verblyf, maar die dekor 'n bietjie oud. Alles wat jy nodig het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Friendly, flexible and allowed us our privacy.

Enjoyed our visit to one of the most beautiful places in South Africa, good accommodation but the decor a bit dated. Everything you need provided to ensure a great stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Michele B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ons het elke minuut om by hierdie gastehuis te wees geniet. Die vriendelikheid was wonderlik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent.

We enjoyed every minute of being at this guest house. The friendliness was awesome.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Anthea D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea D
Saam met vriende

Waarde vir geld. Eienaar baie vriendelik.

Beslis waarde vir geld. Skoon en netjies. Baie vriendelike ontvangs.

Kiewietjie Cottages's terugvoer

Beste Anthea,

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ek hoop ons sien julle weer in die nabye toekoms.

Groete,
Judy

Kiewietjie Cottages
Nigel M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nigel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a very comfortable and pleasant stay.

Thank you for our lovely stay, Judy. We loved the view as well as the privacy in the beautifully kept garden.

Kiewietjie Cottages's terugvoer

Thank you very much and hope we see you soon.
Judy

Kiewietjie Cottages
Marie V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Vriendelike eienaars. En baie netjies en skoon. Ons het die tyd baie geniet en sal weer gaan.

Kiewietjie Cottages's terugvoer

Baie dankie Marie en hoop ons sien julle gou weer. Hoop dit gaan nou beter met jou nek.

Vriendelike groete,
Judy

Kiewietjie Cottages
Marié S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marié S

Rustige gemaklike verblyf.

Ons het lekker gebly al was dit 'n stywe stappie, veral terug van die see af. Die huis was goed toegerus en sal perfekte verblyf wees as dit binne effens gemoderniseer kan word. 'n Meer beskutte buite-area veral van die son sal ook bydra tot beter verblyf.

Tersia Y - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjies.

Baie mooi en netjies en eenheid baie gerieflik.

Liz F - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese ruim woonstel - veilige parkering.

Dit is 'n baie netjiese, ruim woonstel met alles wat jy nodig het. (Home away from home). Pragtige tuine. Naby aan die see, asook alle ander dorpies. Baie vriendelike eienaars - sal met graagte aanbeveel.

John M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect getaway.

Enjoyed our stay. Very peaceful in a beautiful garden.

Tilana B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tilana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Veilig, skoon, gemaklik. Ons het dit baie geniet.

Kiewietjie Cottages's terugvoer

Baie danki Tilana, Hoop ons sien julle gou weer
Groete,
Judy

Kiewietjie Cottages
Lizl S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizl S

Fantastiese diens!

Ons het die afgelope naweek tuis gegaan by Kiewietjie Cottage. Judy en haar man het gewag tot 10 uur Vrydagaand om ons te verwelkom omdat ons 'n 5 uur lange reis moes aflê tot in Sedgefield. Die ontvangs was vriendelike en gasvry ten spyte van die feit dat hulle so laat moes wakker bly om ons te ontvang. Die eenheid was perfek netjies skoon, alles in werkende toestand. Hulle maak seker jy het alles wat jy moontlik nodig sal kry tydens jou verblyf, en ek bedoel regtig alles. Dis loop afstand vanaf die pragtige strand en jy het die aller mooiste uitsigte reg rondom jou. Die eenheid is 'n regte "home away from home" en ek beveel dit beslis vir enige iemand aan! Baie baie baie dankie dat ons kon tuis gaan by julle pragtige plekkie.

Kiewietjie Cottages's terugvoer

Hi Lizl, Baie danki vir die pragtige briefie. Dit was lekker om julle te ontvang en hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Judy

Kiewietjie Cottages
Aad & Lyn V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aad & Lyn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money and exactly what we were looking for and needed.

For us, who are having to be very cautious when it comes to budget, this place was ideal. During our stay it was quiet. The surroundings, as well as the garden, were an absolute joy. Location ideal, all equipment we needed was provided and the place was spotless. The bathroom and toilet are a little cramped but, of course, we didn't need to spend our days there. Would we go back? Absolutely! Hosts Judy and Johan are friendly and helpful. Bonus point for having a small garage for parking our car at night.

Kiewietjie Cottages's terugvoer

Baie dankie Aad en ons sien uit om julle weer hier te ontvang.

Judy

Kiewietjie Cottages
Lawenia F - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lawenia F
Gesin met tieners

Rustig.

Dit voel of jy tuis is. Daar was niks te kort in die kombuis nie. Die eienaar was baie behulpsaam en baie vriendelik.

Kiewietjie Cottages's terugvoer

Hi Lawenia, baie danki en ons sien uit om julle weer te ontvang hier by ons.
Groete,
Judy

Kiewietjie Cottages
Johan D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Gastehuis was baie rustig, gerieflik en skoon en goed geleë. Gasheer/vrou (Johan en Judy) baie vriendelik en gasvry.

Kiewietjie Cottages's terugvoer

Baie dankie Johan en sien uit om julle weer hier te ontvang.
Mooi dag
Judy

Kiewietjie Cottages
Doné T - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doné T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, baie sentraal en netjies.

Dankie, Judy, jou plek is pragtig en goed toegerus. Ons het baie lekker gebly. Lekker privaat, pragtige tuin, onverbeterlike uitsig - tops! Ons sal beslis weer kom inloer.

Kiewietjie Cottages's terugvoer

Baie dankie Donè. Ons sien uit om julle weer hier te verwelkom
Mooi dag
Judy

Kiewietjie Cottages
Jacob P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was fantasties.

Die verblyf by Kiewietjie was fantasties en ons beveel dit aan vir voornemende gaste.

Kiewietjie Cottages's terugvoer

Hi Jacob,

Baie danki en hoop ons sien julle gou weer.

Judy

Kiewietjie Cottages
Chantel C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel C
Saam met vriende

Ons het heerlik by julle gebly!

Baie dankie vir 'n heerlike naweek! Baie mooi skoon en netjies! Ons kom vir seker weer terug.

Kiewietjie Cottages's terugvoer

Dankie Chantel, julle is baie welkom en ons hoop ons sien julle gou weer.

Kiewietjie Cottages
Janine C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine C
Saam met vriende

It was nice.

There were no towels in the cottage, so I think you should make it clear to the guests that they should bring their own.

Kiewietjie Cottages's terugvoer

Goeiedag Janine, Baie dankie vir jou terugvoer, Indien jy kyk op jou kwotasie wat ek in die begin vir jou gestuur het, sal jy sien ek het gesê gaste moet hul eie handoeke saambring. Jammer indien jy dit nie gesien het nie.

Vriendelike groete
Judy

Kiewietjie Cottages
Lize B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lize B
Gesin met klein kinders

Dit was baie gemaklik en het baie tuis gevoel.

Judy en haar man is baie gasvry en het ons dadelik op ons gemak laat voel. Dit is baie sentraal en baie gerieflik.

Kiewietjie Cottages's terugvoer

Baie dankie Lize, en ek hoop ons sien julle weer. Judy

Kiewietjie Cottages
Louwtjie B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwtjie B
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties.

Baie vriendelike eienaar. Lekker uitsig, naby aan die strand. Word sterk aanbeveel.

Ernest D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ernest D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek. Ruim. sal weer wil gaan.

Dankie aan die Louws vir 'n heerlike naweek in 'n ruim "huis". Veilig met die allermooiste uitsig oor dorp en deel van die lagoon. Rustig. Sal beslis weer gaan.

Kiewietjie Cottages's terugvoer

Hi Adriene, dankie en hoop ons sien julle gou weer.

Groete
Judy

Kiewietjie Cottages
Shinaz R - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shinaz R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquillity at a good price.

Absolutely enjoy staying over at Kiewietjie Cottages. Judy Louw is a very friendly and accommodating hostess. Place is always neat and tidy. Stunning garden and tranquillity.

Kiewietjie Cottages's terugvoer

Thank's Shinaz and see you again. Judy

Kiewietjie Cottages
Heidi G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi G
Gesin met tieners

A homely cottage situated in beautiful surroundings, perfect for a family getaway.

We thoroughly enjoyed our stay at Kiewietjie Cottages. The clean and cosy cottage is situated on a hill, surrounded by a well maintained garden, with distant views of the Swartvlei and lovely green neighbourhood. The cottage is well equipped with all the basic necessities. Our host Judy and her husband were warm and friendly and made us feel at home. Myoli beach and Swartvlei rivier mouth is in walking distance to the cottage. We would love to visit again soon.

Kiewietjie Cottages's terugvoer

Hi Heidi, thank you and we love to see you again.
Kind regards
Judy

Kiewietjie Cottages
Juanita V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig en gerieflik, definitief waarde vir geld.

Ons het al by soveel bestemmings oorgeslaap en reis baie a.g.v. werk en nog nooit het ons so vriendelike diens en rustigheid ervaar nie. Judy is wonderlik en die verblyf het als wat jy nodig het vir 'n heerlike wegbreek. Ons sal definitief weer daar bly!

Kiewietjie Cottages's terugvoer

Baie dankie Juanita en ons sien uit om julle weer te akkommodeer. Julle is baie welkom. Judy.

Kiewietjie Cottages
Lucia D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Die gasheer (Johan) en gasvrou (Judy) is baie vriendelike en behulpsaam. Ons was net 2 persone en het basies net daar geslaap en die badkamer gebruik - die plek het dus aan ons behoeftes voldoen. Ons Ford Ranger, Dubble Cab is `n moderne voertuig en kon ongelukkig nie in die garage inpas nie, maar daar was wel onderdakparkering, as alternatief beskikbaar. Die trappies na die eenheid is nogal steil.

Kiewietjie Cottages's terugvoer

Beste Lucia,

Baie dankie vir die tarugvoer. Ek stem saam dat die trappe nogal steil is, veral vir ouer mense.

Vriendelike groete,
Judy

Kiewietjie Cottages
Shinaz R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shinaz R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful serene and tranquil place. Love the gardens.

What an awesome stay! Judy Louw and husband is very accommodating and hospitable. Beautiful, serene and tranquil place. Absolutely loved the gardens around property.

Ronald N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald N
Saam met vriende

Waarde vir jou geld, alles wat jy kon voor gevra het.

Baie dankie Judy vir die vriendelike verwelkoming, Kiewietjies kry 'n 10. Alles wat jy kon gevra het, was daar. Gerieflik, skoon en veilig.

Suzette L - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette L
Saam met vriende

Vir seker waarde vir geld.

Heerlike paar dae gehad. Skoon netjies, veilig. Dankie vir wonderlike verblyf.

Peter M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter M

Simple accommodation in an ideal location.

We just needed basic accommodation for 2 nights and Kiewetjie Cottages were ideal for our requirements. Very quiet, private and ideally situated.

Helen V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige tuin en uitsig.

Pragtige tuin en uitsig. Naby al die fasiliteite en is baie rustig. Huisvesting is baie ruin met al die benodigdhede. Baie lekker gebly.

Lynn W - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn W
Gesin met tieners

Kort.

Beslis nie wat ek verwag het nie. Plek was netjies, skoon en definitief ’n bargain vir geld! Beslis ’n teruggaan werd!

Johannes B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Alles wat ’n mens nodig mag hê. ’n Tuiste weg van ’n tuiste.

Hannes N - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes N

Baie lekker plekkie. Sal maklik daar afpak vir 'n maand vakansie.

Baie dankie vir 'n fantastiese blyplek. Was baie sentraal vir ons doel daar.

Mariette L - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het.

Aangenaam, mooi uitsig, genoeg leefruimte, netjies.

Danoven K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danoven K
Gesin met klein kinders

Baie rustig en veilig, pragtige uitsig.

Ons het vanaf ons verblyfplek gery na plekke soos Knysna, George en Oudtshoorn om plekke te gaan besigtig soos: die Kangogrotte, Kango Ranch en die Highgate-volstruisplaas in Oudtshoorn. Dan het ons ook 'n dag gebruik om Knysna se olifante te gaan kyk en op die John Ben te ry. Om in die agtermiddag terug te keer na die rustige atmosfeer van ons verblyfplek was nog 'n verdere pluspunt.

Johnny R - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en rustig, naby restaurant op strand.

Goed geleë, stil, toesluitmotorhuis, naby inkopies.

Naomi S - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Kiewietjie Cottages is verseker die beste waarde vir geld wat ek nog ervaar het. Die kamers is ruim, die kombuis het spasie vir twee mense op dieselfde tyd, en dit is baie goed toegerus. Daar is 'n privaat aparte braai-area met 'n pragtige uitsig en die eienaars doen moeite om voëllewe te lok. Hulle is baie aangename mense wat uit hulle pad uit sal gaan om verblyf vir kliënte so gemaklik as moontlik te maak. Daar is 'n toesluitmotorhuis wat die senuwees rustig maak in die aande. Judy en Johan, ek sal nie twee keer dink om in die toekoms weer by julle te bespreek nie. En ek sal met gemak my mense na julle verwys. Baie dankie.

Mianne D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mianne D
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf en beste geskenk aan ons as 'n gesin.

Tannie Judy en die Oom is 'n juweel. Hulle het ons bietjie meer van die omgewing vertel. Die verblyf was tops. Ek wens ons kon langer bly. Dankie vir alles.

Hennie G - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig, pragtige tuin, netjies maar ouderwets.

Ongelukkig het ons nie lekker geslaap nie as gevolg van slegte ou matras.

Annalize O - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize O
Gesin met klein kinders

Baie rustig met pragtige tuin en uitsig.

Gasvrou is opreg vriendelik en laat mens gou tuis voel. Tuin en uitsig is pragtig.

Vanaf R500
per nag (plek vir 3)
Vanaf R500
per nag (plek vir 3)
Vanaf R500
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kiewietjiestraat 17, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiOTdkY2ExLWJjNTktNDA2ZS05MzAzLTdiYzZkYWY0MTUzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 3) 54 5 1 5 17 Kiewietjie Road Sedgefield 6573 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -34.029456212308 22.804213032541
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!