Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Killassy House

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerstraat 4, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R3 900 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Killassy House is 'n pragtige vakansiehuis in die middel van Graaff-Reinet. Dit is stapafstand vanaf verskeie plaaslike winkels en restaurante.

Die gebou is 110 jaar oud en die dekor, afwerkings en meubels weerspieël die outentieke karakter van die oorspronklike huis, maar dit het tog 'n moderne aanslag. Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n lieflike kombuis en 'n leefarea en eetkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n gastebadkamer met 'n bad, stort en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n TV en daar is 'n etenstafel met 6 stoele in die eetarea. Gratis WiFi is regdeur die huis beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n privaat kuierarea aan die agterkant van die huis met ingeboude braaigeriewe, 'n buitelug-eetstel en sitplek sowel as 'n skitterende swembad.

Gewilde plekke van belang naby Killassy House sluit 'n paar museums, kerke en kunsgalerye in. Die Vallei van Verlatenheid is 'n moet-sien en is net 14 km van die dorp af.

Slaapplek

’n Bespreking by Killassy House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Killassy House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Killassy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Ligging

  • Milnerstraat 4, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Killassy House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerstraat 4, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a7d78fcd898ad3a268fd3e22ae9a2d04fefe2b14b25d62a0d2f9b3255c5f2e015172de5c2c9e8c3d9f9792abc8c71f2103a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 4 Milner Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.250698338012 24.532004613492
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem