Kimachi
8 gaste
4 slaapkamers
7 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 2 Crown Road, St Michaels on Sea, 4265, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Kimachi is 'n selfsorghuis naby die see in St Michaels on Sea en is ideaal vir 'n gesin. Troeteldiere is ook welkom indien daar vooraf gereël word.
Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede, derde en vierde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en die leefarea het 'n TV. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerde, slimkaart, kabels of 'n Open View-dekodeerder saambring as hulle toegang tot DStv-kanale wil hê.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 748
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 2 Crown Road, St Michaels on Sea, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Kimachi het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Crown Road, St Michaels on Sea, 4265, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang