LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by King Protea | LekkeSlaap
+15

King Protea

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kniehalterstraat 17, Erasmuskloof, Pretoria, 0048, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

King Protea is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Erasmuskloof en bied maklike toegang tot die N1 en die R21.

Die oopplan-woonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die woonstel het 'n koningingrootte-bed en matrasse vir 2 kinders. Die eenheid het ook 'n privaat badkamer met 'n stort en toilet, en handdoeke en beddegoed word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet.

Die sitkamer het 'n TV met DStv, Netflix en Showmax en WiFi is beskikbaar.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek in 'n motorhuis is beskikbaar. Let wel dat rook verbode is in die woonstel. Daar is aangewese rookareas. Die eienaars woon op die perseel met hul troeteldiere en ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. 'n Wasgoeddiens is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.

King Protea is 1,6 km vanaf 'n winkelsentrum met verskeie restaurante, 2 km vanaf Hoërskool Waterkloof, 3,9 km vanaf Mediclinic Kloof, 4,5 km vanaf Wingate Country Club en 7 km vanaf Menlyn Park Winkelsentrum.

Slaapplek

’n Bespreking by King Protea sluit in:

Koningingrootte-bed Kindermatras vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir King Protea
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kniehalterstraat 17, Erasmuskloof, Pretoria, 0048, Gauteng
  • Gaste dink King Protea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kniehalterstraat 17, Erasmuskloof, Pretoria, 0048, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAh6sY1OooK0nBAo3Mmc6k6QdP9kKjLG8x0wTOO62vv1XI1RbiTC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 17 Kniehalter Street Erasmuskloof 0048 Gauteng 086 999 0018 12:00-20:00 10:00 -25.822422497209 28.251345491402
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!