Kingfisher Bush Lodge
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D1846-weg Kwamazambane, Maguzi, Kosibaai, 6109, KwaZulu-Natal
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Kingfisher Bush Lodge is geleë in Kosibaai, Suid-Afrika, wat aan Mosambiek grens. Kosibaai is 'n reeks van 4 gekoppelde mere in die Maputaland-gebied van KwaZulu-Natal. Die mere vorm deel van die iSimangaliso-vleilandpark, 'n UNESCO-wêrelderfenisgebied.
Die Kingfisher Bush Lodge bied verblyf in 4 Safari-tente, 4 Luukse Tent-chalets met En suite-badkamers, 'n Gesins-tent-chalet en 'n Tweeslaapkamer-gesinseenheid. Die Safari-tente deel die gebruik van 'n gemeenskaplike volledig toegeruste kombuis en ablusiegeriewe. Die Luukse Tent-chalets met En suite-badkamers het elk hul eie kombuisie en badkamer. Die Gesins-chalets beskik oor hul eie toegeruste kombuisie en braai-area.
Ontbyt, middagete en aandete is op aanvraag beskikbaar.
Die lodge bied braaigeriewe op die perseel, 'n boma, 'n swembad en 'n kroeg. Daar is ook 'n besprekingskantoor vir uitstappies.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Retha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- D1846-weg Kwamazambane, Maguzi, Kosibaai, 6109, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Kingfisher Bush Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Olifantkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D1846-weg Kwamazambane, Maguzi, Kosibaai, 6109, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang