LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kingfisher Bush Lodge | LekkeSlaap
+20

Kingfisher Bush Lodge

21 resensies
Tentekamp

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir Kingfisher Bush Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Louise J - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise J
Gesin met tieners

Gemaklik verblyf, heerlike kos, vriendelike en behulpsame eienaars en span.

Dit was 'n heerlike plek om uit te span. Ons kon kies om self kos te maak of die restaurant te gebruik - pryse billik en kos uitstekend. Eienaars baie vriendelik en gehelp uitstappies reel. 'n Hoogtepunt in ons vakansie.

Alma D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma D
Saam met vriende

Dis 'n interessante plek en baie sentraal om Kosibaai te verken.

Oulike kuierplekkies by die blyplek. Baie skoon en netjies en baie goed toegerus. Dis regtig 'n oulike plek en sal dit definitief aanbeveel. Het egter die interaksie met die eienaars gemis. Wil ook voorstel dat hulle die mongoose weg hou van kliënte. Een van ons groep is deur hom gebyt.

Talita D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Ons verblyf by Kingfisher Bush Lodge was 'n hoogtepunt van ons vakansie. Elmerie en haar gesin het ons só welkom laat voel. Ons blyplekkie was silwerskoon en perfek toegerus. Ons het heerlik gesmul aan die etes wat Pieter voorberei het en Annelieze het al die reëlings rondom ons daguitstappies seepglad laat verloop. Lucky is 'n uitstekende gids en ons bootrit op die mere en kanale was iets wat ons altyd sal onthou. Edwin het ons na die monding geneem en ons waardeer die spesiale aandag en sorg en lekker gesels met ons twee oumense. Ek het nie genoeg woorde om ons kuier hier te beskryf nie. Ek kan nie wag om weer te gaan kuier nie. Baie dankie Kingfisher Bush Lodge. Bou so voort.

Ansunette D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansunette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uniek, mooi, vriendelik, fantastiese vakansiebestemming.

Ek en my man het twee nagte by Kingfisher gebly terwyl ons vriende in die area besoek het. Ons sal vir seker weer kom en langer spandeer. Vriendelike en baie hulpvaardige bestuur. Mooi lodge met netjiese fasiliteite. Baie om in die area te doen. Sanderige pad, maar het reggekom met “all wheel drive” en “high clearance”, weet nie of ek dit met kar sou aanpak nie. Vir aktiwiteite in die area is ‘n 4x4 vir seker 'n aanwins en soms ‘n moet. Van die aktiwiteite kan jy van vervoergeleentheid gebruik maak soos ek verstaan. Kan vir seker aanbeveel.

Eugene Z - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene Z
Saam met vriende

Baie lekker, skoon, in-die-bos-gevoel. Akkommodasie beste in die area. Baie goed gegee. Sal vir seker teruggaan.

Heerlike rustyd. Alles was puik. Vriendelike personnel.

Martin C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en goeie opset.

Lekker, baie lekker.

Irene M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Ek sal beslis aanbeveel dit was rêrig lekker.

Sonet D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik! Stukkie hemel in Kosibaai.

Ongelooflike plekkie, pragtig, netjies, skoon. Baie dankie Elmarie en Sybil julle gasvryheid was besonders. Baie dankie dat julle my verjaarsdag ook iets besonders gemaak het. Vir Annelize wat al ons aktiwiteite gereël het! Dis was iets wat ons sal treasure vir altyd! Vir Lucky, Vusi & Edwin julle is almal special vir ons en het elke aktiwiteit met soveel deeglikheid en met soveel liefde vir die natuur en omgewing geniet. Ek beveel dit plek vir seker aan! Ongelooflik.

Adriaan B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan B
Saam met vriende

Uitstekend.

Uitstekende ligging met lekker aktiwiteite in die area. Beveel dit definitief aan.

Gail M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n 5 ster-plek.

Die vriendelike diens, netheid en absoluut uitstekende fasiliteite was wonderlik. Dankie!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A 5 star venue all round.

The friendly service, cleanliness and absolutely stunning facilities were amazing. Thank you!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Julie T - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant stay.

The chalets are very comfy, excellent bedding, nicely decorated, the only thing is as they very close to each other, your peace depends on your neighbours. We had friendly and well-behaved people so it was not a problem. The restaurant is good, welcoming and the service perfect with everybody doing their best to ensure clients a memorable stay.

David R - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
David R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ver van die stad se gedruis, net wat ons wou hê.

Gelukkig bestuur ek 'n Toyota Corolla 1.6-sedan, wat vir 'n 4x2-bakkie kan instaan, die grondpad is rybaar. Die tenthutte was skoon en het alles wat jy nodig het. Die personeel is vriendelik en laat jou welkom voel en jy sien uit na die verblyf. Maar my bekommernis was die hooffoto van die plankpaadjie wat my aandag oorspronklik gevang het, wat my laat bespreek het, maar dit bestaan nie. Hoekom? Omdat die see 17 km ver is en jy 'n 4x4-voertuig nodig het om daar te kom. Op 'n positiewe noot was die verblyf wonderlik, ontmoet interessante mense uit die buiteland.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Off the beaten track, just what we wanted

Luckily I drive a Toyota Corolla 1.6 sedan, which substitutes for a 4x2 bakkie, the gravel road is okay to navigate. The tented chalets were clean and had everything one requires. The staff are friendly and make you feel welcome and you look forward to the stay. However a concern to me was the walkway picture above, that caught my attention originally, which made me book, this however does not exist. Why? Because the ocean is 17 km away and you need a 4x4 vehicle to get there. On a positive note, the stay was great, met interesting people from abroad.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Willem R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf in 'n pragtige omgewing.

Het 'n baie lekker tyd by die lodge gehad. Regtig uitstekende diens vanaf Sybil en Juan. Die groot verrassing was die restaurant by die lodge wat heerlike kos bedien het. Hoogs aan te beveel!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic accommodation in a beautiful location.

Had an awesome time at the lodge. Really excellent service from Sybil and Juan. The big surprise was the restaurant at the lodge that served great food. Well done. Highly recommended!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jean Pierre P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jean Pierre P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige plek.

Rustig en sentraal in Kosi Bay.

Chris A - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid opreg en maak kuier lekker.

Netjiese plek. Hoop dit word altyd so goed in stand gehou, want met warm gasvryheid kan mens regtig net lekker ontspan daar in die natuurtuin.

Hannelie V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V
Gesin met tieners

5-ster diens!

Skoon, netjies en vriendelik! Dit is duidelik dat die lodge met sorg beplan en gebou is.

Carel R - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, gaan vir seker weer daar oorslaap.

Slaapplek skoon en netjies in die tente, stort en toilette absoluut pas in by die omgewing en is netjies en skoon. Prys bekostigbaar.

Isella B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isella B
Saam met vriende

Absoluut fantasties.

Heerlik rustig, skoon en netjies en uitstekende diens ontvang. Sal vir seker weer Kingfisher Bush Lodge toe gaan.

Antoinette B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B
Saam met vriende

Rustig.

Tente ten volle toegerus en 'n fees om in te bly. Was heerlik om op die stoepie te sit en die voëllewe te geniet (het 17 voëlsoorte getel).

Sunette K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig aangenaam om die naweek by Kingfisher oor te bly.

Dit was regtig aangenaam om die naweek by Kingfisher oor te bly. Ons het die stilte geniet. Die feit dat daar geen TV of radio's was wat geblêr het nie, het ons weer die geleentheid gegee om nader aan die natuur te kom en te besef hoe ver ons werklik leef van dit wat eindelik belangrik is. Baie baie dankie vir die gasvryheid. Hou net so aan en ons sal julle weer sien.

Francois B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B
Gesin met tieners

Perfek geleë en gasvry!

Netjiese akkommodasie, word daagliks skoongemaak en die ligging is perfek naby by die mere sowel as die Kosibaai-mond. Persoonlike en gasvrye diens ten alle tye van Hendrik en Elmerie. Baie dankie, ons het lekker gekuier en sal beslis weer Kingfisher Bush Lodge besoek, somer binnekort!

Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D1846-weg Kwamazambane, Maguzi, Kosibaai, 6109, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABBUAHaCIN1XU7utobcO9EwEq2IcyiH39QfEfQg0sfhvNZyjwrT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Road D1846 Kwamazambane Maguzi 6109 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.94589614267 32.822062581537
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!