+25
Selfsorg in Shaka's Rock

Kingfisher Cottage Salt Rock

3 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 22 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Kingfisher Cottage Salt Rock is in Shaka's Rock, KwaZulu-Natal geleë aan die Dolfynkus. Hierdie eenheid is stapadstand vanaf Salt Rock-hoofstrand en net 'n entjie se ry vanaf verskeie winkels en restaurante. Dit is ook naby Simbithi Country Club.

Hierdie selfsorgeenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n vloermatras vir 'n kind. Die en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak en stort. Die oopplan-eenheid het ook 'n etenstafel, kombuis en ruim sitarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, wasmasjien en 'n ketel toegerus.

Die groot balkon het 'n pragtige see-uitsig en is die perfekte plek om die mooi sonsopkoms te sien. Die kothuis is net 300 m se stap vanaf 'n stil strand en net 450 m se stap vanaf die hoofstrand.

Daar is WiFi, 'n slim-TV, braai (op versoek) en veilige parkeerplek op die perseel.

Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, visvang, fietsry, tennis, Padel, gholf, branderplankry en swem in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 22 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Kingfisher Cottage Salt Rock het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 975
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 975
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 975
per nag (plek vir 3)
Bespreek

22 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA679285c3b8ae97d36705480115dbe4412871259ddb14f8dfc973d618eb385ecc33a2bd431a43a9aa43157d0a909f21849ac4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 975 per nag (plek vir 3) 3 5 1 5 22 Ocean Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.50850216619 31.231881581912

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang