Margate Akkommodasie by Kingfisher Unit D | LekkeSlaap
+10

Kingfisher Unit D

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 1 resensie vir Kingfisher Unit D
Netheid
2.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Manie G - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Manie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n rustige en stil vakansie-verblyfplek in 'n baie besige tydperk.

Die lakens in die hoofslaapkamer was vol kolle en was dit nie vir ons aanvaarbaar nie. Twee plastiese stoele op die balkon is stukkend en kan nie gebruik word nie. Ek voel dat dit genoem moet word sodat dit reggestel kan word.

Kingfisher Unit D's terugvoer

Dear Manie, thank you for your feedback. We will look into the issues that you have raised.

Kingfisher Unit D
Vanaf R610
per nag (plek vir 4)
Vanaf R610
per nag (plek vir 4)
Vanaf R610
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Spink-weg 22, Margate , 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlZGU3ZmY5LTU1N2UtNDQwZC1iZTIwLThjOGE0YzI0ODI0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R610  per nag (plek vir 4) 1 5 1 3 22 Spink Road Margate 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-20:00 09:00 -30.816884635166 30.404168486612
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za