Margate Akkommodasie by Kingfisher Unit E | LekkeSlaap
+10

Kingfisher Unit E

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Spink-weg 22, Margate , 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R730 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kingfisher Unit E is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks naby St Michaels-strand. Dié woonstel het 'n puik ligging en bied uitsigte oor die rivier en die strandmeer. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf by die see.

Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n plafonwaaier en die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens.

Die woonstel het ook 'n volledig toegeruste kombuis en 'n oopplan-sitkamer. Eersgenoemde is ingerig vir selfsorg met 'n oond, stoof, mikrogolfoond, yskas met 'n vrieshokkie, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n plafonwaaier, 'n platskerm-TV en 'n DStv-koppelpunt maar gaste moet hul eie dekodeerder, slimkaart, afstandbeheer en kabels bring). Dié area lei na 'n balkon met 'n tafel en stoele.

Gaste kan gerus gebruik maak van die gemeenskaplike braaigeriewe en swembad, of net lekker in die tuin of die klubhuis ontspan.

Slaapplek

’n Bespreking by Kingfisher Unit E sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Kingfisher Unit E
Netheid
3.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Spink-weg 22, Margate , 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Kingfisher Unit E het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R730
per nag (plek vir 6)
Vanaf R730
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Spink-weg 22, Margate , 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5ODVjOTk0LTE0ZmItNDQ1YS1iYTMyLTIzNmQyMDA4MjNkNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R730  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 22 Spink Road Margate 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-20:00 09:00 -30.817242887505 30.404313997762
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za