Kings Hill Bed & Breakfast
1 resensie
B&B
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wattle Grove 3, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 13
- Vanaf R625 per nag, vir 1 mens
Beskrywing
Kings Hill Bed & Breakfast skuil in Hilton, 'n skilderagtige dorpie wat bekendstaan as die toegangspoort tot die KwaZulu-Natalse Middellande.
Elke kamer het 'n en suite-badkamer, plafonwaaiers, elektriese komberse, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, kroegyskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gratis WiFi word voorsien.
'n Wasgoeddiens, swembad, braaigeriewe en voëlkyk is op die perseel beskikbaar.
Dit is die ideale verblyf vir alle reisigers en hier ontvang gaste hartlike, vriendelike en persoonlike diens.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.2 uit 5van 1 resensie vir Kings Hill Bed & Breakfast
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Ligging
- Wattle Grove 3, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Kings Hill Bed & Breakfast het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Hilton Natalse Middellande KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wattle Grove 3, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 13